De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HERSIENING ELEKTROCHEMIE.

Verwante presentaties


Presentatie over: "HERSIENING ELEKTROCHEMIE."— Transcript van de presentatie:

1 HERSIENING ELEKTROCHEMIE

2 OKSIDASIE ANODE Oksidasie is 'n verlies aan elektrone
Die lading van die spesie word dus meer bv Elektrodes wat oksidasie ondergaan se massa sal afneem Die oksidasie reaksie word agterstevoorom uit die tabel geskryf ‘n Stof wat self oksideer, noem ons die reduseermiddel ANODE Die elektrode waar oksidasie plaasvind

3 REDUKSIE KATODE Reduksie is 'n wins aan elektrone
Die lading van die spesie word dus minder bv Elektrodes wat reduksie ondergaan se massa sal toeneem Die reduksie reaksie word regtekantom uit die tabel geskryf ‘n Stof wat self reduksie ondergaan, noem ons die oksideermiddel KATODE Die elektrode waar reduksie plaasvind

4 ELEKTROLIET 'n oplossing/vloeistof/opgeloste stof wat elektrisiteit gelei deur die beweging van ione.

5 TABEL VAN REDUKSIE POTENSIALE

6 STANDAARD TOESTANDE Konsentrasie van 1𝑚𝑜𝑙. 𝑑𝑚 −3 25℃
Gas druk van 1atm (101,3 kPa) Metaal elektrode Indien ‘n halfsel uit ‘n gas bestaan, word Pt gebruik om ‘n oppervlakte te voorsien.

7 SEL POTENSIALE Dryfkrag wat ‘n sel het om elektrone te laat beweeg
Elektrone beweeg vanaf die negatiewe elektrode na die positiewe elektrode Die potensiaalverskil van die sel ( ) is direk eweredig aan die konsentrasie van die reaktante

8 GALVANIESE SELLE 'n sel waarin chemiese energie omgeskakel word na elektriese energie. 'n Galvaniese (voltaïese) sel het selfonderhoudende elektrode-reaksies

9 SPONTANE REAKSIES

10 Sy funksie is om ELEKTRIESE NEUTRALITEIT te handhaaf
SOUTBRUG Sy funksie is om ELEKTRIESE NEUTRALITEIT te handhaaf

11 SEL NOTASIES Die H2|H+-halfsel word net soos enige ander halfsel behandel. Selterminale (elektrodes) word aan die buitekante van die selnotasie geskryf. Aktiewe elektrodes: reduseermiddel | geoksideerde spesie || oksideermiddel | gereduseerde spesie Onaktiewe elektrodes (gewoonlik Pt of C): Pt | reduseermiddel | geoksideerde spesie || oksideermiddel | gereduseerde spesie | Pt Voorbeeld: Pt | Cℓ-(aq) |Cℓ2(g) || F2(g) | F-(aq) | Pt

12

13

14

15

16

17 'n sel waarin elektriese energie omgeskakel word na chemiese energie.
ELEKTROLITIESE SELLE 'n sel waarin elektriese energie omgeskakel word na chemiese energie. ELEKTROLISE Die chemiese proses waarin elektriese energie omgeskakel word in chemiese energie OF die gebruik van elektriese energie om 'n chemiese verandering te weeg te bring

18 ELEKTROLITIESE SELLE

19 ELEKTROPLATERING

20 ELEKTROPLATERING

21 ONTBINDING VAN KOPERSOUTE

22 ONTBINDING VAN KOPERSOUTE

23 CHLOOR-ALKALI INDUSTRIE

24 CHLOOR-ALKALI INDUSTRIE

25 ALUMINIUM HERWINNING

26 ALUMINIUM HERWINNING


Download ppt "HERSIENING ELEKTROCHEMIE."

Verwante presentaties


Ads door Google