De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Kerke en pastore is spesifiek geteiken gedurende die konflik.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Kerke en pastore is spesifiek geteiken gedurende die konflik."— Transcript van de presentatie:

1

2 Kerke en pastore is spesifiek geteiken gedurende die konflik.
DIE 35ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Alhoewel daar ʼn Christenmeerderheid in die Sentraal-Afrikaanse Republiek is, het die burgeroorlog gelei tot die gereelde vervolging van Christene deur Islamitiese militante groepe. Kerke en pastore is spesifiek geteiken gedurende die konflik. Enigiemand wat Islam verlaat om Jesus te volg, word verstoot deur sy of haar gemeenskap. Die konflik het nuwe Christene kwesbaar gemaak vir geweld.

3 Bid dat die Kerk vrede te midde van die chaos sal ervaar.
BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid dat God Christene en Moslems in die Sentraal- Afrikaanse Republiek sal help om vriendskappe met mekaar te herbou. Bid dat die Islamitiese ekstremiste in die land vergifnis sal ervaar wat hulle na Christus sal lei. Bid dat die Kerk vrede te midde van die chaos sal ervaar.


Download ppt "Kerke en pastore is spesifiek geteiken gedurende die konflik."

Verwante presentaties


Ads door Google