Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdEsmée Groen Laatst gewijzigd meer dan 5 jaar geleden
2
Kerke en pastore is spesifiek geteiken gedurende die konflik.
DIE 35ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR Alhoewel daar ʼn Christenmeerderheid in die Sentraal-Afrikaanse Republiek is, het die burgeroorlog gelei tot die gereelde vervolging van Christene deur Islamitiese militante groepe. Kerke en pastore is spesifiek geteiken gedurende die konflik. Enigiemand wat Islam verlaat om Jesus te volg, word verstoot deur sy of haar gemeenskap. Die konflik het nuwe Christene kwesbaar gemaak vir geweld.
3
Bid dat die Kerk vrede te midde van die chaos sal ervaar.
BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE Bid dat God Christene en Moslems in die Sentraal- Afrikaanse Republiek sal help om vriendskappe met mekaar te herbou. Bid dat die Islamitiese ekstremiste in die land vergifnis sal ervaar wat hulle na Christus sal lei. Bid dat die Kerk vrede te midde van die chaos sal ervaar.
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.