Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdVincent Verbeek Laatst gewijzigd meer dan 5 jaar geleden
1
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Stylfigure Kopiereg: Jean Vermeulen mnrvermeulen.blogspot.com Afrikaans Eerste Addisionele Taal
2
Vergelyking “Sannie gaan net soos ‘n aap tekere!”
Om iets met iets anders te vergelyk deur gebruik te maak van die woord ‘soos’ of ‘nes’. (in english: ‘like’ or ‘as’) “Sannie gaan net soos ‘n aap tekere!” “Die ou Volla klink nes ‘n brulpadda!”
3
Metafoor “Klein jakkals! Jy mag nie kul nie!”
Om iets direk met iets anders te vergelyk (gewoonlik met die woord ‘is’) “Klein jakkals! Jy mag nie kul nie!” “Jy is die rots waarop ek staatmaak.”
4
Personifikasie “Die son glimlag heerlik op ons vandag!”
Om ‘n nie-lewende ding met ‘n lewende wese (menslik of dierlik) te vergelyk. “Die son glimlag heerlik op ons vandag!” “Wanneer ‘n geleentheid aan die deur klop, gryp dit aan!”
5
Alliterasie “Grote Griet! Gautengers gaan groot!”
Die herhaling van konsonante (medeklinkers) gewoonlik aan die begin van ‘n woord (maar nie altyd nie) “Grote Griet! Gautengers gaan groot!” “Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep...”
6
Assonansie “Speel meer, streef meer, leef meer”
Die herhaling van vokale (klinkers) in woorde Let op na die KLANKE (sounds!) “Speel meer, streef meer, leef meer” “Hoe’s daai! Sê Hyundai”
7
“’n Slang sis in die bos”
Onomatopee Dit is woorde wat klanke namaak. Dit word geskryf soos wat dit klink “Die bye zoem verby” “’n Slang sis in die bos”
8
Waar gebruik ons dit? Dit word oral rondom ons gebruik!
Advertensies, musiek (lirieke), letterkunde, tydskrifte, koerante.... ORAL! Kom ons kyk na ‘n paar voorbeelde!
9
“en ek mis jou vanaand in hierdie hel van ‘n plek” – Toe stop my hart
10
Metafoor
11
“het kadoemps op die grond geval” - Kabouterliefde
12
Onomatopee
13
“die winde wat sy arms om my vou” – Ek verlang na jou
14
Personifikasie
15
“stil soos die nag” – Neem my op vlerke
16
Vergelyking
17
“af, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag
“af, af, af en af gaan al die ligte in die nag, nag, nag. Sag speel die liedjie...” – Af en af
18
Assonansie
19
“Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep, sewe sakke sout is swaar sowaar”– Sewe Sakke Sout
20
Alliterasie
21
SPELETJIETYD!!
22
“Gielie gaan gou-gou hardloop.”
Alliterasie
23
“Hy is so vet soos ‘n vark.”
Vergelyking
24
“Ek het ‘n toeter op my waterscooter ”
Assonansie
25
“Wille Willemien wou weet waar dit was”
Alliterasie
26
“Hy is ‘n mal haas” Metafoor
27
“Woef! Woef!” Onomatopee
28
“Die wind huil” Personifikasie
29
“Die man gaan nes ‘n mal hoender tekere”
Vergelyking
30
“Hy is my rots” Metafoor
31
“Die koekie krummel” Alliterasie
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.