De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HERSIENING MOTORS & GENERATOR.

Verwante presentaties


Presentatie over: "HERSIENING MOTORS & GENERATOR."— Transcript van de presentatie:

1 HERSIENING MOTORS & GENERATOR

2 ELEKTROMAGNETIESE INDUKSIE
ELEKTRODINAMIKA studie van die verwantskappe tussen elektrisiteit, magnetisme en meganiese verskynsels ELEKTROMAGNETIESE INDUKSIE Wanneer ‘n geleier en ‘n magneet relatief tot mekaar beweeg veroorsaak dit ‘n veranderende magneetveld om die geleier. Die veranderende magneetveld veroorsaak (induseer) ‘n emk en die emk veroorsaak die vloei van lading in die geleier

3 FARADAY SE WET Die geïnduseerde EMK in ’n geleier is direk eweredig aan die tempo van verandering van die magnetiese vloed in die geleier

4 Die hoeveelheid magneetveldlyne wat deur ’n area beweeg
MAGNETIESE VLOED Die hoeveelheid magneetveldlyne wat deur ’n area beweeg

5 HOEKOM WORD STROOM GEÏNDUSEER?
LENZ SE WET Die rigting van die geïnduseerde stroom is sodanig dat dit die oorsaak daarvan teenwerk. HOEKOM WORD STROOM GEÏNDUSEER? Wanneer die magneet naby die spoel beweeg, kom die magneetveld lyne in kontak met die elektrone in die spoel. Dit veroorsaak ‘n potensiaal verskil en hierdie potensiaal verskil veroorsaak dat die elektrone beweeg (wat ons stroom noem) Die spoel het nou sy eie magneetveld en hierdie veld opponeer die toegepaste magneetveld

6 MOTORS verander elektriese energie in meganiese energie

7 FLEMMING SE LINKERHAND REËL
Jou middelvinger wys die rigting van die stroom jou wysvinger wys die rigting van jou magneetveld en jou duim wys die rigting van beweging van die krag

8 PLATHAND REGTERHAND REËL VIR MOTORS
Jou duim wys die rigting van beweging van ‘n POSITIEWE lading (of konvensionele stroom) jou vingers wys die rigting van jou magneetveld en die krag kom dan uit jou palm uit.

9 ELEKTRODINAMIKA WS MOTORS

10 SLEEPRINGE & KOOLSTOF BORSELS

11 ELEKTRODINAMIKA GS MOTORS

12 SPLITRING KOMMUTATORS & KOOLSTOF BORSELS

13 GENERATORS verander meganiese energie in elektriese energie

14 FLEMMING SE REGTERHAND REËL
Jou middelvinger wys die rigting van die stroom jou wysvinger wys die rigting van jou magneetveld en jou duim wys die rigting van beweging van die krag

15 PLATHAND REGTERHAND REËL VIR MOTORS
Jou duim wys die rigting van die krag jou vingers wys die rigting van jou magneetveld en die stroom kom uit jou palm uit.

16 VERBETER ‘N GENERATOR

17 ELEKTRODINAMIKA GS GENERATORS

18 SPLITRING KOMMUTATORS & KOOLSTOF BORSELS

19 SPLITRING KOMMUTATORS

20 GEBRUIKE VAN GS GENERATORS
Elektroplatering & elektroraffinering van materiale battery laai & gewone beligting doeleindes. kragopwekkers vir sweis en boogsweis.

21 ELEKTRODINAMIKA WS GENERATORS

22 SLEEPRINGE & KOOLSTOF BORSELS

23 SLEEPRINGE & KOOLSTOF BORSELS

24 GEBRUIKE VAN WS GENERATORS
Meeste generators is WS generators Stoom turbines (met behulp van fossiel of kernkrag) gee die meganiese energie  WS word verkies want die drywing kan maklik met behulp van transformators verhoog word Krag word met WS oor krag lyne gestuur, want min energie gaan so verlore

25 HOEKOM WISSELSTROOM? Elektriese energie word deur kabels vanaf kragstasie gestuur sodat ons dit kan gebruik. Die vergelykings vir drywing (werkstempo) is So om die drywing te verhoog moet die stroom en/of potensiaalverskil verhoog word

26 HOEKOM WISSELSTROOM? MAAR
wanneer die stroom verhoog word, raak die hoeveelheid energie wat as warmte verlore raak te groot en groter stroom beteken dat dikker drade gebruik moet word, omdat dunner drade sal smelt daarom word die potensiaalverskil dmv verhogingstransformators (by die kragstasie) verhoog en wanneer dit by die substasies in ons buurt aankom word deur verlagingstransformators verlaag, sodat ons dit veilig kan gebruik.

27 VERGELYKINGS VIR WISSELSTROOM
GEWONE STROOMBANE vs WISSELSTROOM

28 VERGELYKINGS VIR WISSELSTROOM
𝑉 𝑚𝑎𝑘𝑠 is die maksimum spanning wat by jou huis uitkom 𝑉 𝑔𝑒𝑚 is die gemiddelde waarde van huishoudelike spanning 𝑉 𝑊𝐺𝐾 is die effektiewe spanning (wortel van die gemiddelde kwadraat spanning)

29 VERGELYKINGS VIR WISSELSTROOM
𝐼 𝑚𝑎𝑘𝑠 is die maksimum stroom wat by jou huis uitkom 𝐼 𝑔𝑒𝑚 is die gemiddelde waarde van huishoudelike stroom 𝐼 𝑊𝐺𝐾 is die effektiewe stroom (wortel van die gemiddelde kwadraat stroom)

30

31 a) d) b) c)

32

33


Download ppt "HERSIENING MOTORS & GENERATOR."

Verwante presentaties


Ads door Google