Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
HERSIENING MOTORS & GENERATOR
2
ELEKTROMAGNETIESE INDUKSIE
ELEKTRODINAMIKA studie van die verwantskappe tussen elektrisiteit, magnetisme en meganiese verskynsels ELEKTROMAGNETIESE INDUKSIE Wanneer ‘n geleier en ‘n magneet relatief tot mekaar beweeg veroorsaak dit ‘n veranderende magneetveld om die geleier. Die veranderende magneetveld veroorsaak (induseer) ‘n emk en die emk veroorsaak die vloei van lading in die geleier
3
FARADAY SE WET Die geïnduseerde EMK in ’n geleier is direk eweredig aan die tempo van verandering van die magnetiese vloed in die geleier
4
Die hoeveelheid magneetveldlyne wat deur ’n area beweeg
MAGNETIESE VLOED Die hoeveelheid magneetveldlyne wat deur ’n area beweeg
5
HOEKOM WORD STROOM GEÏNDUSEER?
LENZ SE WET Die rigting van die geïnduseerde stroom is sodanig dat dit die oorsaak daarvan teenwerk. HOEKOM WORD STROOM GEÏNDUSEER? Wanneer die magneet naby die spoel beweeg, kom die magneetveld lyne in kontak met die elektrone in die spoel. Dit veroorsaak ‘n potensiaal verskil en hierdie potensiaal verskil veroorsaak dat die elektrone beweeg (wat ons stroom noem) Die spoel het nou sy eie magneetveld en hierdie veld opponeer die toegepaste magneetveld
6
MOTORS verander elektriese energie in meganiese energie
7
FLEMMING SE LINKERHAND REËL
Jou middelvinger wys die rigting van die stroom jou wysvinger wys die rigting van jou magneetveld en jou duim wys die rigting van beweging van die krag
8
PLATHAND REGTERHAND REËL VIR MOTORS
Jou duim wys die rigting van beweging van ‘n POSITIEWE lading (of konvensionele stroom) jou vingers wys die rigting van jou magneetveld en die krag kom dan uit jou palm uit.
9
ELEKTRODINAMIKA WS MOTORS
10
SLEEPRINGE & KOOLSTOF BORSELS
11
ELEKTRODINAMIKA GS MOTORS
12
SPLITRING KOMMUTATORS & KOOLSTOF BORSELS
13
GENERATORS verander meganiese energie in elektriese energie
14
FLEMMING SE REGTERHAND REËL
Jou middelvinger wys die rigting van die stroom jou wysvinger wys die rigting van jou magneetveld en jou duim wys die rigting van beweging van die krag
15
PLATHAND REGTERHAND REËL VIR MOTORS
Jou duim wys die rigting van die krag jou vingers wys die rigting van jou magneetveld en die stroom kom uit jou palm uit.
16
VERBETER ‘N GENERATOR
17
ELEKTRODINAMIKA GS GENERATORS
18
SPLITRING KOMMUTATORS & KOOLSTOF BORSELS
19
SPLITRING KOMMUTATORS
20
GEBRUIKE VAN GS GENERATORS
Elektroplatering & elektroraffinering van materiale battery laai & gewone beligting doeleindes. kragopwekkers vir sweis en boogsweis.
21
ELEKTRODINAMIKA WS GENERATORS
22
SLEEPRINGE & KOOLSTOF BORSELS
23
SLEEPRINGE & KOOLSTOF BORSELS
24
GEBRUIKE VAN WS GENERATORS
Meeste generators is WS generators Stoom turbines (met behulp van fossiel of kernkrag) gee die meganiese energie WS word verkies want die drywing kan maklik met behulp van transformators verhoog word Krag word met WS oor krag lyne gestuur, want min energie gaan so verlore
25
HOEKOM WISSELSTROOM? Elektriese energie word deur kabels vanaf kragstasie gestuur sodat ons dit kan gebruik. Die vergelykings vir drywing (werkstempo) is So om die drywing te verhoog moet die stroom en/of potensiaalverskil verhoog word
26
HOEKOM WISSELSTROOM? MAAR
wanneer die stroom verhoog word, raak die hoeveelheid energie wat as warmte verlore raak te groot en groter stroom beteken dat dikker drade gebruik moet word, omdat dunner drade sal smelt daarom word die potensiaalverskil dmv verhogingstransformators (by die kragstasie) verhoog en wanneer dit by die substasies in ons buurt aankom word deur verlagingstransformators verlaag, sodat ons dit veilig kan gebruik.
27
VERGELYKINGS VIR WISSELSTROOM
GEWONE STROOMBANE vs WISSELSTROOM
28
VERGELYKINGS VIR WISSELSTROOM
𝑉 𝑚𝑎𝑘𝑠 is die maksimum spanning wat by jou huis uitkom 𝑉 𝑔𝑒𝑚 is die gemiddelde waarde van huishoudelike spanning 𝑉 𝑊𝐺𝐾 is die effektiewe spanning (wortel van die gemiddelde kwadraat spanning)
29
VERGELYKINGS VIR WISSELSTROOM
𝐼 𝑚𝑎𝑘𝑠 is die maksimum stroom wat by jou huis uitkom 𝐼 𝑔𝑒𝑚 is die gemiddelde waarde van huishoudelike stroom 𝐼 𝑊𝐺𝐾 is die effektiewe stroom (wortel van die gemiddelde kwadraat stroom)
31
a) d) b) c)
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.