Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdKarel Jonathan Claessens Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
Matteus – Inleiding en Teologie
Peet van den Berg 2013
2
Die Evangelie volgens Matteus
Inleiding Inleiding tot die Evangelie van Matteus Besondere posisie in die vroeë kerk
3
KENMERKE Joodse en Ou-Testamentiese agtergrond
Die evangelie vir die hele wêreld Die kerk Geregtigheid /wil van God Koning-as-Herder Evangelie Onderwysende Evangelie Die eindtyd (Eskatologie)
4
Taal en Styl Goeie en korrekte Grieks Semitiese agtergrond
Aramese tradisie Ryk woordeskat
5
Skrywer Anonieme geskrif? Die kerklike tradisie
Die gegewens in die boek self Slotsom
6
Lesers en hulle milieu Jode-christene? Grieksprekende christene?
Heiden-christene?
7
Tyd en plek van ontstaan
8
Doel en aanleiding tot die skrywe van die Evangelie
Spesifieke situasie Helderheid oor Israel en Judaïsme Gevare Pastoraal Leer en preek Apologeties
9
Matteus en die raakvlakke met Johannes, Paulus en Jakobus
10
Struktuur-analise Verskillende indeling beginsels
Vyf groot redevoeringe Markus evangelie Chiastiese of simmetriese struktuur
11
DIE TEOLOGIE VAN MATTEUS
Inleiding Sleutelteks
12
Christologie Vervulling Titels vir die Christus Gesigshoek
13
Kerk en Koninkryk Die koninkryk van die hemele
Die verbond van God met sy Gods volk Wat van Israel? Die kerk Die kerk en die koninkryk van die hemele
14
Vervulling van die Wet Die wet: nou nog geldig?
Die vervulling van die wet Getrouheid aan die wet Matteus en Paulus - in konflik oor die wet?
15
Heilsgeskiedenis Tyd van Israel Tyd van Jesus
16
Eerste koms van die Messias (Kairos) “Daardie eeu” begin Sondeval “Hierdie eeu/ bedeling/aion begin Tweede koms van die Messias “In die Begin” Skepping Daardie eeu Hierdie eeu Goeie Paradys= toestand Paradys= toestand eindig Twee bedelings/eeue Bestaan gelyktydig “in maar nie van hierdie wêreld nie” “Hierdie eeu” eindig en “Daardie eeu” gaan in volmaaktheid voort Geboorte Kruis en opstanding Hemelvaart Pinkster
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.