Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdLouisa Pfaff Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
MORFOLOGIE WOORDBOU. DIE MEESTE WOORDE IN AFRIKAANS HET ONTSTAAN DEUR : AFLEIDINGS SAMESTELLINGS EN SAMESTELLENDE AFLEIDINGS MINDER WOORDE HET ONTSTAAN UIT : LEENWOORDE ANGLISISMES (TAALGOGGAS) VOLKSETIMOLOGIE PLEONASME TOUTOLOGIE KLANKNABOOTSING EN ANALOGIE BG. WORD TAALVERSKYNSELS GENOEM
2
PREMORFEEM + BASIS + POSTMORFEEM
BESTAAN UIT : PREMORFEEM + BASIS + POSTMORFEEM BV. ONT + WATER + ING AFLEIDINGS BETEKENISFUNKSIE AANHOUDENDE HANDELING BETEKENISFUNKSIE : OM TE BEGIN
3
SAMESTELLINGS BESTAAN UIT TWEE OF MEER BASISSE BASIS + BASIS
BV. TALFELPOOT OF BASIS + BASIS + BASIS GRAS + PERK + RUSPE BASISSE KAN OOK VERBIND WORD DEUR ’n VERBINDINGSKLANK, WAT GEEN BETEKENIS DRA NIE. BV. KIND + SKOEN KIND + ER+ SKOEN (KINDERSKOEN) SAMESTELLINGS
4
’n SAMESTELLENDE AFLEIDING BESTAAN UIT:
(PREMORFEEM +) BASIS + BASIS + POSTMORFEEM BV. TAFEL + POOT + E TAFELPOTE SAMESTELLENDE AFLEIDINGS
5
MORFEME PREMORFEEM OF POSTMORFEEM OF METAMORFEEM VOORVOEGSEL
STAAN VOOR DIE BASIS BV. BE + SKERM BESKERM POSTMORFEEM OF AGTERVOEGSEL STAAN NA DIE BASIS BV. GLAS + E GLASE METAMORFEEM DIT IS WANNEER DIE KLANK IN DIE BASIS WOORD VERANDER BV.. SLUIT SLOT SLEUTEL ALLE MORFEME HET : BETEKENISFUNKSIE BV. DIE “BE” IN BESKERM BETEKEN : OM TE VOORSIEN VAN WOORDSOORTELIKE FUNKSIE. BV. DIE “BE” IN VERANDER SKERM IN ’n WERKWOORD. DAAROM IS DIE “BE” ’n WERKWOORDVORMER. SLUIT IS ’n WERKWOORD, MAAR SLOT IS ’n SELFSTANDIGE NAAMWOORD, DAAROM IS DIE “O” IN SLOT ’n SELFSTANDIGE NAAMWOORDVORMER.
6
KERN EN BEPALER DIE KERN VAN ’n WOORD STAAN GEWOONLIK
IN DIE TWEEDE DEEL VAN DIE WOORD DIE BEPALER STAAN IN DIE EERSTE DEEL VAN DIE WOORD BV. YSTERHEK YSTER IS DIE BEPALER OMDAT DIT BEPAAL WATTER TIPE HEK DIT IS. HEK IS DIE KERN. NOG VOORBEELDE HOENDERHOK VARKHOK HOUTPAAL YSTERPAAL
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.