De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Geriatrie sindrome D. Greyling.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Geriatrie sindrome D. Greyling."— Transcript van de presentatie:

1 Geriatrie sindrome D. Greyling

2 Sindrome 1. Broosheid/ Verswakte bejaarde 2.Delirium
3. Slaap versteurings 4. Duiseligheid

3 Sindrome 5. Sinkopie 6. Dekubutis ulkusse 7. Inkontinensie
8. Valle in die bejaarde 9. Mishandeling 10.Demensie 11. Parkinson’s

4 Broosheid ‘n Kliniese sindroom van verhoogde kwesbaarheid en verminderde vermoё om ouderdoms verwante homeostase te handhaaf Gekenmerk deur afname in die funksionele reserwe in veelvuldige fisiologiese sisteme.

5 Kenmmerke van broosheid
Onwillekeurige gewigsverlies van meer as 4,5 kg in een jaar Chroniese moegheid Swak handgreep Stadige loop gang Lae fisiese aktiwiteit

6 Broosheid Geassosieerd met verhoogde risiko vir valle, afhanklikheid vir versorging , Institusionalisering , hospitalisasie , risiko vir iatrogenese en newe effekte van mediese/ chirurgiese prosedures met verhoogde mortaliteit. Broosheid vorm deel van ‘n enkele of van ‘n veelvoud van kliniese siektes

7 Delirium CAM ( Confusion assessment method):
1. Akute aankoms en fluktuerende verloop 2. Aandag afleibaar 3. Gedisorganiseerde denke 4. Veranderde bewussynvlak : Wissel van lusteloosheid, stupor tot koma.

8 Kliniese diagnose delirium
Presipiterende faktore uit die geskiedenis Vra en bepaal die volgende vir diagnose: 1. Bewussynsvlak 2. Orientasie ( Tyd, plek en persoon) 3. Geheue 4. Aandagspan 5. Perseptuele afwykings: Delusies 6. Psigomotor gedrag 7.Slaap – wakker siklus versteur

9 Presipiterende faktore
D- Drugs I – Infection M – Metabolic T- Toxins O – Oxygen deficiency P – Pschyciatric ( Rou proses/Emosionele stressors)

10 Valle in die bejaarde 35- 40% van persone ouer as 65 val per jaar en valle neem toe met ouderdom Risiko faktore vir valle: 1. Spierswakheid 2.Gang afwykings 3.Balans versteurings 4.Visuele defekte 5.Ingekorte DAL( Daaglikse aktiwiteit van lewe) 6.Ouderdom meer as 80

11 Evaluering van valle 1. Geskiedenis 2. Medikasie 3. Visie
4. Gang en balans 5. Onderledemaat gewrigs ondersoek 6. Neurologiese ondersoek 7. Kardiovaskuler: Pols en pols ritme Ortostatiese hipotensie

12 Slaap afwykings 1. 50 % van bejaardes kla van probleme om te slaap.
2. Slaap tyd benodig verminder met ouderdom 3. Groot probleem met polifarmasie en bensodiasepien misbruik in bejaardes

13 Klassifikasie slaap versteurings
1. Slaap apnee / hipopnee 2. Rustelose bene sindroom: Herhaalde sametrekking van groepe spiere elke 20 – 40 sekondes gedurende slaap 3. Sirkadiese slaap steurnisse: Slaap vroeg aand en vroeg oggend wakker 4. Insomnia: Verminderde kwaliteit en tydsduur van slaap 5. REM slaap versteurings: Dissosiatiewe staat met komplekse motor gedrag

14 Duiseligheid ‘n Breё term wat verskeie abnormale waarneming beskryf van perseptuele sensasie, waar die liggaam se verhouding met die omgewing versteur voel. Meestal gevoel van onvastigheid. Persone ouer as 65 het ‘n 10 % toename per 5 jaar vir episodes van duiselgheid

15 Oorsake duiseligheid 1. Vestibulere oorsake
2.Sentrale senuwee oorsake ( TIA, Beroerte) 3.Psigiatriese versteurings( Depressie/ Angs) 4.Servikale oorsake( Vertebrale arterie okklusie) 5.Sitemiese oorsake ( DM, HT, IHS, Anemie , HVS, Hipotireose) 6.Ortostatiese hipotensie 7.Post prandiale hipotensie 8.Middels

16 Sinkopie Vinnige aanvang van verbygaande bewussyn verlies met spontane totale herstel. Algemeen veroorsaak deur afwesige baroreseptor respons in die bejaarde( Neuro-kardiogene sinkopie).

17 Evaluering sinkopie Vra drie vrae:
1. Is die oorsaak wel sinkopie ? Trauma, Epilepsie, Vaskulere inkorting van carotis arteries of vertebrale arteries, Konversie versteurings. 2. Enige bestaande hartsiekte? 3. Teenwoordigheid van kliniese manifestasies vir oorsaak van sinkopie: Pols, Hartgeruise, ens

18 Ondersoek van sinkopie
1. Liggende en staande bloedruk meet. 2.Gebruik van loop hulp middels . 3.Visie. 4.Geheue toets – 5 item geheue retensie. 5.Gang. 6.Balans. 7.Neuromuskulere ondersoek: Quadriceps krag, Tremor,Rigidteit,Bradikinesie 8. Volledige neurologiese ondersoek

19 Dekubitus druk ulsera Lokale weefsel trauma as gevolg van drukking op weefsel en benige prominensie en ‘n eksterne oppervlak. Mees algemene plekke: Sakrum Iskiale tuberositeite Troganters Hakke

20 Stadium 1 drukseer Vel intakt met rooiheid oor die benige prominensie

21 Stadium 2 drukseer Verlies van dermis met ‘n vlak ulkus

22 Stadium 3 drukseer Voldikte vel en subkutane weefsel verlies

23 Stadium 4 drukseer Voldikte verlies met tendon/ spier / been betrek

24 Inkontinensie Onwillekeurige verlies van urinering beheer “DRIP”
D – Delirium R- Restricted mobility I – Infeksie, Inflammasie, Impaksie faeces P - Pharmaceuticals

25 Tipes inkontinensie Stress inkontinensie: Urienverlies a. g. v. verhoogde intra-abdominale druk. Drang inkontinensie: Onvermoeё om urinering uit te stel wanneer die gevoel van ‘n vol blaas waargeneemword. Oorvloei inkontinensie: Inkontinensie as gevolg van meganiese kragte op ‘n oorvol blaas.( Urien retensie, abnormale blaas en sfinkter funksie)

26 Mishandeling van bejaardes
Die willekeurige veroorsaking van pyn , beserings of emosionele mishandeling. Algemene voorkoms: - Fisiese mishandeling -Verwaarlosing -Finasiele/ materiele misbruik -Verbale / emosionele mishandeling -Verbreking van ‘n vertrouens verhouding

27 Risiko faktore vir mishandeling
1. Fisiese ongeskiktheid van die bejaarde 2.Kognitiewe inkorting 3.persoon wat mishandel misbruik alkohol/ dwelms 4.Persoon wat mishandel is finasieel afhanklik van die bejaarde 5.Afhanklik van verblyf by die bejaarde persoon 6.Sosoiale isolasie 7.Vorige geskiedenis van geweld van die persoon wat die bejaarde mishandel

28 Demensie

29 Demensie Progressiewe kognitiewe en gedrags afwykings geppard met struturele veranderinge in die brein. DSM IV Kriteria: 1. Geheue inkorting 2.Een van die volgende - Spraak versteuring -Onvermoё om motoriese aktiwiteite te kan verrig - Onvermoё om voorwerpe te identifiseer -Afwyking in uitvoerende funksie 3. Betekenisvolle inkorting van sosiale en beroeps funksionering 4. Nie gedurende ‘n episode van delirium diagnoseer nie

30

31 Matige kognitiewe inkorting
Vergeetagtig Vergeetagtigheid normaal vir ouderdom en kwalifikasie status Algemene kognitiewe funsie bly behoue en kan sosiaal of in beroep funksioneer.

32 Parkinson’s se siekte Enige kombinasie van ses onafhanklike motoriese kenmerke: 1. Rus tremor 2.Bradikinesie 3.Rigiditeit 4. Verlies van posturale reflekse 5.postuur geflekseerd 6.Vries fenomeen ( Sukkel om te begin loop – vote gevries)

33 Substantia nigra: Dopamine neurons

34 Parkinson’s

35

36 Bibliography Geriatric Medicine and Gerontology – Sixth Edition, Jeffrey B. Halter ,et al.


Download ppt "Geriatrie sindrome D. Greyling."

Verwante presentaties


Ads door Google