Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
HERSIENING NEWTON SE WETTE
2
RESULTANTE/NETTO VEKTOR
VEKTORE SKALARE Kwantiteit met grootte en rigting. Bv. verplasing, snelheid, versnelling, krag en gewig. Kwantiteit met slegs grootte. Bv. afstand, spoed, massa GEWIG MASSA Die aarde se aantrekkingskrag op ’n voorwerp. Dit word in Newton gemeet Maatstaf van die hoeveelheid materie wat die voorwerp besit. Hoeveel jy in kilogram weeg RESULTANTE/NETTO VEKTOR Die enkele vektor wat dieselfde uitwerking as al die ander vektore saam sal hê.
3
KRAGTE RIGTING VAN BEWEGING NORMAAL KRAG TOEGEPASTE KRAG WRYWINGSKRAG
GRAVITASIE KRAG
4
KRAGTE DIAGRAM VRY LIGGAAM DIAGRAM
5
RIGTINGS 300o 30o Noord van Wes Wes 30o Noord
6
NEWTON SE EERSTE WET ‘n Liggaam sal in sy toestand van rus of beweging teen ‘n konstante snelheid volhard, tensy ‘n nie-nul resulterende/netto krag daarop inwerk
7
Fres=ma NEWTON SE TWEEDE WET
Wanneer ‘n resulterende krag op ‘n voorwerp inwerk, versnel die voorwerp in die rigting van die krag teen ‘n versnelling wat direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp is Fres=ma
8
NEWTON SE DERDE WET Wanneer een liggaam ‘n krag op ‘n tweede liggaam uitoefen, oefen die tweede liggaam ‘n krag gelyk in grootte en teenoorgesteld in rigting op die eerste liggaam uit
9
NEWTON SE DERDE WET KRAGTE PARE
Ewe groot, maar teenoorgestelde rigtings Gelyktydig Slegs twee voorwerpe IN KONTAK met mekaar
10
NORMAALKRAG Die krag (of komponent van ‘n krag) wat ‘n oppervlakte op ‘n voorwerp waarmee dit in kontak is, uitoefen Loodreg op oppervlakte GEWIG Gravitasie aantrekkingskrag van die aarde op ‘n voorwerp Vanuit middel van voorwerp, reguit afwaarts
11
WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n voorwerp teenwerk
Parallel met oppervlakte, in teenoorgestelde rigting van beweging Loodreg op normaalkrag Onafhanklik van die kontakarea Onafhanklik van die snelheid van die voorwerp STATIESE WRYWINGSKRAG Die krag wat die neiging van beweging van ‘n stilstaande voorwerp relatief tot ‘n oppervlakte teenwerk KINETIESE WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n bewegende voorwerp relatief tot ‘n oppervlakte teenwerk
12
WRYWINGSKOËFFISIËNT Word gewoonlik gegee
Dit hang van die 2 oppervlaktes af wat in DIREKTE kontak is Dit is die verhouding tussen die wrywingskrag en die normaalkrag van ‘n voorwerp (dus het die wrywingskoëffisiënt het geen eenheid
13
RESULTANTE/NETTO KRAG
TOEGEPASTE KRAGTE Kragte wat op ’n voorwerp toegepas word. Stoot of trek kragte SPANNING Krag teenwoordig in ’n gespande tou RESULTANTE/NETTO KRAG Die enkele krag wat dieselfde uitwerking as al die ander krag saam sal hê.
14
KRAGTE DIAGRAMME
15
KRAGTE DIAGRAMME
16
KRAGTE DIAGRAMME
17
KRAGTE DIAGRAMME
18
KRAGTE DIAGRAMME
19
EWEWIG NEWTON SE SOMME
20
KRAGTE SOMME MET LOODREGTE KRAGTE (ewewig)
massa
21
KRAGTE SOMME MET SKUINS KRAGTE (ewewig)
23
KRAGTE SOMME MET SKUINS VLAKKE (ewewig)
25
DRIEHOEK OPLOSSINGS vir EWEWIG met DRIE KRAGTE
26
Nie-EWEWIG NEWTON SE SOMME
27
KRAGTE SOMME MET LOODREGTE KRAGTE (nie ewewig)
28
KRAGTE SOMME MET SKUINS KRAGTE (nie ewewig)
35
HYSBAK
36
GRAFIESE OPLOSSINGS NEWTON SE SOMME
37
KOP-TOT-STERT METODE – EWEWIG met DRIE KRAGTE
38
KOP-TOT-STERT METODE – EWEWIG met maksimum spanning/gewig
39
GRAFIESE OPLOSSINGS vir NIE-EWEWIG
40
NEWTON SE UNIVERSELE GRAVITASIE WET
41
NEWTON SE GRAVITASIE WET
Elke liggaam in die heelal trek elke ander liggaan aan met ‘n krag direk eweredig aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte
42
GRAVITASIE VERSNELLING VIR ENIGE PLANEET
43
VERHOUDING SOMME
44
VERHOUDING SOMME
45
NETTO GRAVITASIE KRAG
46
NETTO GRAVITASIE KRAG
47
NETTO GRAVITASIE KRAG
48
NETTO GRAVITASIE KRAG
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.