Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdMaarten van der Horst Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
2
Gesondheid! Waarom bestaan ons? Hoe gedra ons onsself? Wat doen ons?
Hoe bereik ons sukses? Wat is nou die belangrikste? Wie moet wat doen?
3
Lied 164:1 Ons is almal hier tesaam Vergader in Sy Naam verheerlik Hom
Tot die dood was Hy getrou en daardeur is ons nou Sy eiendom
4
Mekaar steeds lief te hê en Hom bo alles eer
L 164:1 (vervolg) Laat ons maak soos Hy ons sê Mekaar steeds lief te hê en Hom bo alles eer Loof Hom Christus die Heer.
5
Met ons hart en mond en hand, ons kragte en verstand kom loof ons Hom.
Ons is almal hier tesaam verenig in Sy Naam, verheerlik Hom. Met ons hart en mond en hand, ons kragte en verstand kom loof ons Hom. Hou ons lewend deur U Gees, laat ons U kinders wees en U bo alles eer. Jesus Christus, die Heer.
6
Groetseën
7
Psalm 116:1 God het ek lief, want die getroue Heer hoor na my stem uit vrye welbehae; ek roep Hom aan in al my lewensdae, Hy skenk my hulp, Hy red my, keer op keer.
8
Psalm 116:2 Om my was bande en strikke van die dood; en angste van die hel het my laat bewe; ek was benoud, vol droefheid was my lewe; maar 'k het die Heer gesmeek in al my nood:
9
Psalm 116:3 "Ag, red my, Heer, na u beloftenis!" Toe 't God gehoor; Hy is my lofsang waardig; Hy is die Heer wat goed is en regvaardig, en vir sy volk groot van ontferming is.
10
Lied 334: 1 "God is Liefde!" juig ons harte,
en bedink wat liefde doen: Dat Hy ons sy Seun gestuur het om ons sonde te versoen.
11
Hy wat eerste liefgehad het, het in liefde ons vergeef -
nou kan ons, uit God gebore, uit dié bron van liefde leef!
12
Deur sy Gees, die wondergawe, laat Hy wederliefde spruit;
en dié liefde - wat volmaak is - dryf die vrees en selfsug uit.
13
As die Vader in sy liefde dan die sondaar maak tot kind,
mag sy Seun al meer gestalte in ons doen en late vind!
14
Lied 530:1 Praat ek mense-, eng'letale, maar dis nie uit liefde nie,
is my woorde hol simbole - klanke sonder melodie.
15
berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis -
Lied 530:1(vervolg) Al kan ek geheime uitlê, berge deur geloof versit, of al het ek al die kennis - sonder liefde is ek niks.
16
Sonder liefde sal my gawes, al my ywer, my nie baat:
Net die liefde, onbaatsugtig, bly oorwin met goed die kwaad. Onreg kan dit nie verdra nie, dit is met die waarheid bly. Deur vergifnis, hoop, verwagting, kom die beste in ons vry.
17
met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte,
Al die tale, profesieë, met die tyd gaan dit verby. Net die liefde, die volmaakte, kom en sal vir altyd bly. Want geloof gee troos en rigting; na die toekoms reik die hoop - liefde is en bly die grootste: Liefde sluit die lewe oop.
18
Gesondheid van Gemeente
Waarom bestaan ons? Hoe gedra ons onsself? Wat doen ons? Hoe bereik ons sukses? Wat is nou die belangrikste? Wie moet wat doen?
20
Offergawe: Tydens die diens: Sarfat (Minderbevoorregtes binne en buite die gemeente) Deure: Huis Hoëveld
21
Gesondheid van Gemeente
Waarom bestaan ons? Hoe gedra ons onsself? Wat doen ons? Hoe bereik ons sukses? Wat is nou die belangrikste? Wie moet wat doen?
22
Sleutels vir Gesondheid
Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) Gesindheid (terugwen vs terugkry) Vergiffenis (miskien versoening) Vry of vrot? (miskien ander ook) Sterf! Saai!
24
Matt 1619 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.
27
11 uur
29
Sleutels vir Gesondheid!
Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) Gesindheid (terugwen vs terugkry) Vergiffenis (miskien versoening) Vry of vrot? (miskien ander ook) Sterf! Saai! Neem ‘n oomblik …
30
Matt 1815 “As jou broer verkeerd opgetree het teen jou, gaan wys hom tereg waar julle eenkant alleen is. As hy na jou luister, het jy jou broer teruggewen. 16 Maar as hy nie luister nie, neem nog een of twee met jou saam, sodat alles wat gesê word, deur die woord van twee of drie getuies bevestig kan word. 17 En as hy na hulle nie luister nie, sê dit vir die gemeente. As hy ook na die gemeente nie luister nie, moet jy hom as ’n heiden en ’n tollenaar behandel.
31
18 “Dit verseker Ek julle: Wat julle ook al op die aarde toesluit, sal in die hemel toegesluit bly; en wat julle ook al op die aarde oopsluit, sal in die hemel oopgesluit bly. 19 Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry, 20 want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.”.
32

33
Sleutels vir Gesondheid!
Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) Gesindheid (terugwen vs terugkry) Vergiffenis (miskien versoening) Vry of vrot? (miskien ander ook) Sterf! Saai!
34

35
Matt 1821 Daarna het Petrus na Jesus toe gekom en gevra: “Here, hoeveel keer moet ek my broer vergewe as hy iets verkeerds teen my doen? Selfs sewe keer?” 22 Jesus antwoord hom: “Ek sê vir jou, nie sewe keer nie maar selfs sewentig maal sewe keer. 23 Daarom kan die koninkryk van die hemel vergelyk word met ’n koning wat besluit het om saam met sy amptenare hulle boeke na te gaan.
36
34 Die koning was woedend en het hom oorgegee om gemartel te word totdat hy al die skuld betaal het “So sal my Vader wat in die hemel is, ook met julle maak as julle nie elkeen sy broer van harte vergewe nie.”
37
Sleutels vir Gesondheid!
Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) Gesindheid (terugwen vs terugkry) Vergiffenis (miskien versoening) Vry of vrot? (miskien ander ook) Sterf! Saai!
38
Sleutels vir Gesondheid!
Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) Gesindheid (terugwen vs terugkry) Vergiffenis (miskien versoening) Vry of vrot? (miskien ander ook) Sterf! Saai!
39
2 Tim 223 Moet jou nie met dwase en sinlose strydvrae inlaat nie, want jy weet tog dat dit net rusies veroorsaak. 24 ’n Dienaar van die Here moenie rusie maak nie. Inteendeel, hy moet vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om ander te leer en iemand wat onreg kan dra.
40
Kop in bynes ….
41
25 Met vriendelikheid moet hy teenstanders teregwys
25 Met vriendelikheid moet hy teenstanders teregwys. Dit kan wees dat God hulle bekeer en hulle tot kennis van die waarheid bring. 26 Dan sal hulle weer tot nugtere insig kom en vry raak uit die vangstrik van die duiwel, waarmee hy hulle gevange gehou het om sy wil te gehoorsaam.
42
Gesondheid van Gemeente
Waarom bestaan ons? Hoe gedra ons onsself? Wat doen ons? Hoe bereik ons sukses? Wat is nou die belangrikste? Wie moet wat doen?
43
Sleutels vir Gesondheid
Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) Gesindheid (terugwen vs terugkry) Vergiffenis (miskien versoening) Vry of vrot? (miskien ander ook) Sterf! Saai! Hoe gesond is jy?
44
Sleutels vir Gesondheid
Gebed + sleutels + Gesag (Matt 16, 18) Gesindheid (terugwen vs terugkry) Vergiffenis (miskien versoening) Vry of vrot? (miskien ander ook) Sterf! Saai! Oorwin!
45
Oorwinningslied Ek sien in my gees die glorie en die
almag van die Heer Die Allerhoogste wat in liefde oor Sy koninkryk regeer. Hy’t belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer, Hy is koning, Hy regeer!
46
Oorwinningslied (vervolg) Loof Hom prys Hom halleluja (x3)
Hy is Koning Hy regeer!
47
Die Here is ons Vesting wat vir altyd sal bly staan,
Oorwinningslied (vervolg) Die Here is ons Vesting wat vir altyd sal bly staan, Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan Hy’s ons Skuiling, Hy’s ons Wapen, Hy het die vyand reeds verslaan, Hy’s die Rots wat ewig staan
48
Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Hy’s die Rots wat ewig staan!
Oorwinningslied (vervolg) Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Hy’s die Rots wat ewig staan!
49
Kom deel nou in ons loflied, hef jou hande op na bo,
Oorwinningslied (vervolg) Kom deel nou in ons loflied, hef jou hande op na bo, Blaas basuine, slaan op tromme en kom dans voor God se oë. Kom leef in die oorwinning van Sy Woord waarin ons glo want Sy Woord sal ewig staan
50
Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Sy Woord sal ewig staan!(x3)
Oorwinningslied (vervolg) Loof Hom prys Hom halleluja (x3) Sy Woord sal ewig staan!(x3)
51
Seën
52
Amen (x3)
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.