SEKSUALITEIT EN HOMOSEKSUALITEIT

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Trillingen en Cirkelbewegingen
Advertisements

4/10/2017 Opleiding BINNENISOLATIE voor thermische renovatie Module 3 Train the trainer – 06/12/ Brugge.
Isaac Newton Omdat een beetje extra bijscholing nooit kwaad kan 
Wageningen University Meteorologie en Luchtkwaliteit
Materialen en moleculen
Hoe deel je gesteenten in? Codering; Streckeisen
Havo 5: Stoffen en Materialen
Handboek Commercieel Budgetteren: toegepast J. Vanhaverbeke & L
Veevoeding Blok 3 en 4: Ruwvoerbalans melkveehouderij
Dynamica van luchtstromen
Jeugd in het Strafrechtelijk kader Les 3, 2016 ‘Needs’
Natuurkunde Overal Hoofdstuk 1: Beweging in beeld.
Klaar met het PW? Lees aandachtig het samenvattingenblad hst 7
Greenbuilding project
Aanleiding Veranderende organisatie
Financiële situatie Volley
Portfolio Zon projecten.
Door Marco Lassche, Joyce Mulder en Mare de Winter
VAN KEUKENBLAD TOT FRIKANDEL presentatie door Koen Ongkiehong
Energielening.
De missie, het hart en het broodtrommeltje
Context 4 Verlichtingsideeën en de democratische revoluties
Gaat u dan snel naar Goedkoop of in kleine oplagen kleding (laten) bedrukken, met een embleem, logo en/of tekst van uzelf, of.
Bomen en struiken IVN Helden.
STUUR DIT AAN EEN SLIMME VROUW... EN AAN ALLE MANNEN... DIE ER TEGEN KUNNEN !!! Na 5000 jaar moppen over vrouwen... uiteindelijk moppen over mannen.
Roundtable De Gefragmenteerde Organisatie
Welkom.
Mictieklachten bij mannen
BASISVEILIGHEID (VCA)
Quel jour sommes-nous aujourd’hui ?
Hoofdstuk 6 Warmte.
Outdoor Advanced - Specialist Tuin en Openbaar Groen 3.1,
Jorismavo Examenvoorlichting
RECHT VAN SPREKEN FUNCTIONEREN OC’S 2016
Inlichtingenbijeenkomst Simulatiecapaciteit ERTMS
Toolbox: ATEX ATmosphere - EXplosive
Groeiende kritiek op de katholieke Kerk rond 1500
De wederkomst ophanden? 20 augustus 2017 Urk.
En blessurepreventie Trainingsopbouw.
Six hats: Werken met netwerken? Mijn gedacht
VEELTERMEN BLADWIJZERS: GETALWAARDE OPTELLEN EN AFTREKKEN
Omdenken Een kleine test….
Toevoeging H5 Elektriciteit
Hoofdstuk 3 In beweging.
Reisconferentie van zorg naar zelfregie
Klaar met de toets? Lees aandachtig het samenvattingenblad hst 6
Je kunt iedere dag iets betekenen voor een ander
Rd4-afvalconferentie november 2016
Nienke Hoffman Teamleider bovenbouw 28 maart 2017
Risico’s en de vertaling naar wettelijke uitgangspunten
Op zoek naar de juiste toon Geluid in de omgevingswet
TAALSITUATIE & - ONTWIKKELING IN VLAANDEREN
NIET-RATIONELE BESLISSINGEN in de TECHNIEK
Stedelijke bevolking 50% wereldwijd (70% verwacht) 75% in Europa
Hoofdstuk 5 Les 1: Markten.
6. Sleutelvoedingsfactoren
Hst. 2 Het geslachtsapparaat
Wees welkom op deze 1STE cursus windows SPECIAAL ONTWIKKELD VOOR AMBTENAREN Vergeet niet te rusten tijdens de cursus en neem een relaxe houding aan tijdens.
Microsoft® Office Outlook® 2007-cursus
De Here zeide tot Mozes: Ga, Ik zend u tot Farao
Co-creatie in de Master Health Care & Social Work
Participatie in Onderzoek ZonMw
DE WINST VAN ZORGVRIENDELIJK WERKGEVERSCHAP
VPH Les 13.
Maurits Hendriks Technisch Directeur Chef de Mission
Welkom Brussel, 25/02/2017.
Informatiebijeenkomst project Snippergroen
Nedgraphicsdag 18 september 2012
Kwaliteitsborging voor het Bouwen
Transcript van de presentatie:

SEKSUALITEIT EN HOMOSEKSUALITEIT A) 1 Kor 6:9-10 9Of weet julle nie dat mense wat onreg doen, geen deel sal kry aan die koninkryk van God nie? Moenie julleself mislei nie: geen onsedelikes of afgodsdienaars of egbrekers of mense wat homoseksualiteit beoefen (malakoi oute arsenokoitai) of diewe of geldgieriges of dronkaards of kwaadpraters of bedrieërs sal deel kry aan die koninkryk van God nie. 11En so was party van julle juis ook. Maar julle het julle sonde laat afwas, julle is geheilig, julle is vrygespreek in die Naam van die Here Jesus Christus en deur die Gees van ons God. 9.3a Hermeneutiek 4

Die twee belangrike woorde: malakoi en arsenokoitai a) Malakoi (kontekste) Sagte persoon/ vroulik verfynd Mans wat vroulike rol in homoseks speel Mans wat passiewe rol in homoseks speel Manlike prostitute Seuns as prostitute Seuns wat vroulik lyk en as “call boys” werk ’n Perverse Iemand wat selfbeheersing kortkom Iemand wat baie van vroue hou… (Kontekste: 2% deel stedelike filosofie en skryf; 90% plaas vraagtekens. Verskeidenheid hang saam met geografiese en kulturele verskille) * Hoe bepaal mens die betekenis? Konteks wys vir jou

(Wat mense daaronder verstaan) 1. Sin as konteks: * Direk saam met arsenokoitai mense wat homoseksualiteit beoefen (malakoi oute arsenokoitai) = “Swakker party” in verhouding – Romeine onderskei 2. Paragraaf as konteks: * Dit is in ’n LYS (deugde/ondeugde lys - 10) onsedelikes afgodsdienaars egbrekers homoseksuele diewe geldgieriges dronkaards kwaadpraters bedrieërs - Algemeen (Wet; 2 Makk; Stoisyne) (Wat mense daaronder verstaan) - Een van baie (dus nie die hoofsonde) Kan nie deel van algemeen Christelike gedrag maak. (Later – na arsenokoitai – groter konteks van boek)

b) Wat van die tweede term arsenokoitai? * Woord word die eerste maal deur Paulus gebruik, dws dis ’n “Paulinisme” (net Jode en Christene gebruik term) Waar kom hy daaraan? Twee dele: arsenos en koiten Lev 18:22: Met ’n manspersoon (arsenos) mag jy ook geen gemeenskap hê (koimethese koiten) soos ’n mens met ’n vrou het nie. Lev 20:13: En as ’n man met ’n manspersoon gemeenskap het (koimethe meta arsenos koiten) soos ’n mens met ’n vrou het,

Paulus gebruik/verwys na Ou Testament tradisie * Kyk na 1 Tim 1:10 se wetskonteks – dit gaan oor die Joodse wet (nie net Tien gebooie) en tradisie * Paulus plaas homself in hoofstroom van Joodse tradisie (Filo en Josefus ook voorbeelde). * ’n Verskeidenheid vorme van homoseksualiteit (ook kernhomoseksualiteit) was bekend. Die wyse waarop Paulus dit hier aanbied is veralgemenend en inklusief. Gaan oor “mans en mans” en nie alleen oor pederastie of kulturele prostitusie. (Inklusiwiteit beteken laasgenoemde is ook ingesluit)

B) Wat van 1 Tim 1:10? 9’n Mens moet onthou dat die wet nie vir die wetsgehoorsame bedoel is nie, maar vir mense wat hulle nie aan wet en orde steur nie, goddeloses en sondaars, mense sonder eerbied vir wat heilig en gewyd is, dié wat vader of moeder doodmaak, moordenaars, 10ontugtiges, mense wat homoseksualiteit beoefen (arsenokoitais), ontvoerders, leuenaars, dié wat meineed pleeg of enigiets anders doen wat met die gesonde leer in stryd is. 11Die gesonde leer is in ooreenstemming met die evangelie wat aan my toevertrou is...

Verskeidenheid van breë konteks Hf 5:1vv – Onsedelikheid (man en vrou binne familiegrense) Hantering: Gemeente help reg – moenie aansteek Hf 5:9vv – onsedelikheid wat norme breek wat binne gemeente geld Hantering: bly in wêreld; suiwer gemeente Hf 6:9-10 ONS DEEL Hf 6:11vv – ontug en losbandigheid (grense oorskrei) Hantering: stel dit reg - vermy Hf 7:1ff – huweliksreëlings Hantering: respek vir die huwelik as tussen man en vrou (seksualiteit nie net vir voortplanting)

Binne breë konteks van seksualiteit in Skrif Alle verwysings na seksualiteit is tussen man en vrou (nie “persone” nie). Geen ruimte of vaagste moontlikheid vir dieselfde geslag seksualiteit. - Mens en verhoudings meer as net kameraadskap, weder- kerigheid, permanensie of liefde. Seksualiteit een van die belangrikste terreine wat gereël word. -Selfbeheersing en seksualiteit gaan saam. Hanteringsmeganismes bestaan dus. Voortplanting is ’n integrale deel van verhouding (hoewel nie die enigste).