'n Blik vanuit die kerkbank 4 kontrasterende Rentmeesterskap-sienings ALGEMEEN BEOEFENDE TEOLOGIE RENTMEES TERSKAPS TEOLOGIE ARMOEDE- TEOLOGIE WELVAARTS-TEOLOGIE Siening van voorspoed ... Nie-materialisties, geringskatting van besittings Voorspoed is die beloning van die regverdiges Die najaag van familievreugdes en huishoudelike besittings, is aanvaarbaar Besittings word in verskillende mates deur God aan ons (as bestuurders) toevertrou. - 2 Kor 8:13,14 - - 1 Tim 6:17-19 - Besittings is ... 'n Vloek 'n Beloning 'n Reg 'n Voorreg Aankope Koop goed-koopste, laag-ste kwaliteit Hoogste/Beste Kwaliteit Kwantiteit "Meer is beter" Verstandig/ Wyse aankoop
Skriftuur-like verwysing Behoeftes vervul deur ... ALGEMEEN BEOEFENDE TEOLOGIE RENTMEES TERSKAPS TEOLOGIE ARMOEDE- TEOLOGIE WELVAARTS-TEOLOGIE Skriftuur-like verwysing Verkoop alles en gee aan armes Luk 18:18-22 Vra.. soek.. klop Matt 7:7-8 Slegter as ongelowige as jy nie omgee vir eie gesin 1 Tim 5:8 1. God as Eienaar van alles en almal 1 Kron 29:10-19 2. God toevertrou die aarde, geld, gawes en geleenthede aan ons 1 Matt 25:14-30 Behoeftes vervul deur ... Dink jy het geen behoeftes nie “Saai”–geloof – gee om te ontvang ‘Skuld maak en geld leen Ontvang wat God jou gee met vreugde. Gebruik daarvan wat jy nodig het. Die res het jou naaste nodig.
Primêre rol Gedagtes in beslag neem deur ... Houding ALGEMEEN BEOEFENDE TEOLOGIE RENTMEES TERSKAPS TEOLOGIE ARMOEDE- TEOLOGIE WELVAARTS-TEOLOGIE Primêre rol Verwerper Eienaar Versamelaar/ Verbruiker Rentmeester/ bestuurder Gedagtes in beslag neem deur ... Daaglikse behoeftes Geld Gemak en gerief Wysheid, dissipelskap, Verantwoording teenoor ons naaste en God Houding Kommervry Spr 3:5-6 Altyd gedrewe Pred 5:9 Vasgevang/ Verstrengel Mark 4:19 Hag 1:4-11 Verstanding en Getrou Luk 16:10-11