De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Die struktuur van die aarde

Verwante presentaties


Presentatie over: "Die struktuur van die aarde"— Transcript van de presentatie:

1 Die struktuur van die aarde
Hoe is die Aarde saamgestel?

2

3 Struktuur van die Aarde
Kors – 5 km tot 70 km dik Oseaniese kors (digter) Kontinentale kors Stollingsgesteentes Bo-Mantel km dik Halfvloeibaar 500° tot 900°C Onder-Mantel – km dik Vaste rots 4000° C Buite Kern – km dik Vloeibaar (Yster en nikkel) Gravitasiekrag Binne Kern – km radius Solied (Yster en nikkel) 5 500° C

4 Oseaniese en kontinentale litosfeer “dryf” op die astenosfeer.

5 PLAATTEKTONIEK

6 Die kontinentale-plate

7 Wegbeweeg van mekaar af
Konvergeer – blokke beweeg na mekaar toe Berge kan vorm bv. Himalajas Wegbeweeg van mekaar af * bv. Die Groot skeurvalle in Afrika Transformeer – Plate skuif bymekaar verby Haak vas en drukking bou op Drukking te groot – skielike skuif – aardbewing ontstaan

8

9

10

11

12


Download ppt "Die struktuur van die aarde"

Verwante presentaties


Ads door Google