De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

WUFFDA Agtergrond WUFFDA benodig die MicroSoft Excel sigblad program waarvan die “Solver” funksie geinstalleer is. ‘n Basiese kennis van sigblaaie.

Verwante presentaties


Presentatie over: "WUFFDA Agtergrond WUFFDA benodig die MicroSoft Excel sigblad program waarvan die “Solver” funksie geinstalleer is. ‘n Basiese kennis van sigblaaie."— Transcript van de presentatie:

1

2

3

4 WUFFDA Agtergrond WUFFDA benodig die MicroSoft Excel sigblad program waarvan die “Solver” funksie geinstalleer is. ‘n Basiese kennis van sigblaaie is al wat nodig is om die program te gebruik. WUFFDA kan ‘n probleem met 25 grondstowwe en 34 voedingstowwe oplos.

5 Eerste stap in die formulasie proses
Stel ‘n grondstof samestellings matriks op WUFFDA bevat voedingstof samestellings data van ‘n wye reeks grondstowwe. Data kan direk in die “Aktiewe grondstof matriks” ingesleutel word Of data kan vanaf die “Gestoorde matriks” na die “Aktiewe matriks” gekopieër word.

6 Grondstowwe Die Aktiewe Grondstowwe Samestellings Matriks Boks is bo-aan die “Grondstowwe” sigblad. Grondstof samestellings inligting word onderaan die “Grondstowwe” sigblad gestoor. Die samestelling van enige hoeveelheid grondstowwe kan daar gestoor word.

7 Aktiewe Grondstowwe Die grondstowwe in die Aktiewe Grondstof Samestellings Matriks word in die huidige formulasie gebruik. Dievolgende skyfie vertoon ‘n tipiese grondstof samestellings matriks van ‘n braaikuiken dieët.

8 LW Alfalfa

9 Hoe om die Aktiewe Grondstof Matriks op te stel
Kopieër grondstof samestellings data vanaf die gestoorde area onderaan die blad na die aktiewe area aan die bopunt van die sigblad. Maak seker dat alle permanente veranderinge aan die onderkant van die sigblad gemaak word sodat dit na die bokant gekopieër kan word.

10 Hoe om die Aktiewe Grondstof Matriks op te stel
Hoe om data vanaf die Gestoorde grondstof samestellings matriks na die aktiewe matriks te kopieër:

11 Klik op “38” om Canola te merk, druk dan die regter muis knoppie vir die Edit menu, en klik op “Copy”.

12 Druk die <Page Up> sleutel om die Aktiewe Grondstof Samestellings Matriks te sien

13 Klik op “15” om Alfalfa te merk, druk dan die regter mus knoppie vir die edit menu, en klik “Paste”.

14 Alfalfa Data Vervang deur Canola Data

15 Voedings-Behoeftes Die Voedingsbehoeftes moet nou volgende opgestel word: ‘n Lys van voedingsbehoeftes word in die “Voedingstof” sigblad aangetref. Data kan direk in die “Huidige Spesifikasie” area ingesleutel word. Of data kan vanaf die gestoorde voedingsbehoefte lys oor gekopieër word.

16

17 Merk die data wat gekopieër moet word deur die linker muis knoppie in te hou terwyl die muis oor die blok getrek word.

18 Druk die regter muis knoppie en klik op “Copy”.

19 Kies sel C4 links bo in die Huidige Spesifikasie Boks en kies “Paste” vanaf die edit menu.

20 So word die “Broiler Grower Feed” die “Huidige Spesifikasie”.

21 Deur te kopieër en te plak bly die oorspronklike data onveranderd
Deur te kopieër en te plak bly die oorspronklike data onveranderd. ‘n Nuwe Voedingstof Spesifikasie kan gekopieër en gestoor word vir latere gebruik.

22 Verhoudings van Voedingstowwe
Dit is eenvoudig om verhoudings tussen voedingstowwe minimum behoeftes te spesifiseer m.b.v. WUFFDA. Sleutel die formula in die sel bevattende die behoefte in. Byvoorbeeld;die beskikbare fosfaat in sel C14 word gestel om gelyk te wees aan ~38.9 % van die Ca behoefte in sel C12.

23

24 Verhoudings van Voedingstowwe
Om te verseker dat presiese verhoudings verkry word in die oplossing is ‘n meer gekompliseerde probleem. ‘n Ander kolom of “Voedingstof” moet by die grondstof matriks gevoeg word. Dit verseker dat inligting m.b.t. verhoudings saam met die grondstof samestellings matriks en nie die voedingsstof-behoeftes gestoor word.

25 Verhoudings van Voedingstowwe
Die nuwe kolom word bereken deur: C=A-(P x B) Waar: C = Koeffisient A = Waarde van eerste voedingstof B = Waarde van tweede voedingstof P = Verlangde verhouding van voedingstowwe

26 ‘n Nuwe kolom om die verhouding tussen Ca en P gelyk aan 2
‘n Nuwe kolom om die verhouding tussen Ca en P gelyk aan te stel word geskep deur ‘n vergelyking in die nuwe kolom in te sleutel:

27 Wanneer die vergelyking gekopieër word na al die selle in die kolom, is waardes van grondstowwe met hoër Ca:P verhoudings meer positief:

28 Die waarde van die Ca:P verhouding moet vasgemaak word op nul sodat die positiewe en negatiewe koeffisiente mekaar balanseer.

29 Die Beskikbare P in die oplossing is presies die helfte van die Ca vlak wanneer die Ca:P=2 koeffisiente in totaal nul is.

30 Indien slegs die minimum behoefte vir Ca verander word, sal die hoeveelhede van Ca en Beskikbare P in die oplossing verander.

31 Dieët Formulasie Sodra die grondstowwe gekies is en die voedingstof limiete gestel is, kan die dieët geformuleer word. Kies die “Formulasie” sigblad:

32

33 Dieët Formulasie Die Formulasie Sigblad bevat dieselfde minimum en maksimum behoeftes data as die Grondstof en Voedingstof sigblaaie. Veranderinge aan die behoefte data moet alleenlik op die Grondstowwe en Voedingstowwe sigblaaie aangebring word.

34 Voer Formulasie Data kan direk in die “Hoeveelhede” kolom aan die linkerkant van die sigblad ingesleutel word, en die Voedingstowwe voorsien deur daardie hoeveelhede sal aan die regterkant in die “Voorsien” kolom verskyn Dit is ‘n uitstekende manier om die voedingsstowwe hoeveelhede van ‘n reeds geformuleerde voer vas te stel.

35 Of Excel kan ‘n Laagste-koste Formulasie doen deur “Solver…” vanaf die “Tools” menu te kies.

36 Beperkings is reeds vasgemaak in die “Solver Dialogue Box”, so klik slegs op die “Solve” knoppie.

37 Hopelik vind “Solver” ‘n oplossing sodat u slegs op “OK” kan klik om te sien wat dit is.

38 Die hoeveelheid van elke grondstof in die formule en die voedingstowwe wat deur die dieët verskaf word, word vertoon.

39 Formulasie Uitset Die inligting vanaf die Formulasie Sigblad word outomaties na die Voer Spesifikasie Sigblad oorgedra om op ‘n enkel folio blad gedruk te word.

40 “Print Preview” van die Voer Spesifikasie.

41 Formulasie Uitset Resultate word ook weergegee as grafieke in die “Grafieke” sigblad vir ‘n ander perspektief: as ‘n proporsie van die minimum behoeftes.

42 Beweeg die blad op of af om beide grafieke te sien.

43 Formulasie Uitset ‘n Mengblad kan ook vanaf die “Mengblad” sigblad gedruk word.. Druk die <Ctrl> en <m> sleutels gelyktydig sodat die data gesorteer word vanaf die grootste na die kleinste grondstof (die volgorde waarvolgens dit in die menger gevoeg word).

44

45 Sensitiwiteit Analise
“Solver” gee inligting oor hoe voere kan verander: Veranderinge in grondstof insluiting indien grondstof pryse verander. Veranderinge in die Voerprys indien voedingstof vlakke verander.

46 Sensitivity Analyses Kies “Sensitivity” vanaf die lys van moontlike verslae in die “Solver Results Dialogue” Boks.

47 Sensitiwiteit Analise
Dit lewer die “Sensitivity Report” sigblad, bevattende alle relevante inligting. Elke keer wat die voer geformuleer word, word ‘n addisionele “Sensitivity Report” geskep, indien verlang. Dit is ‘n goeie idee om dit uit te wis sodra dit nie meer benodig word nie.

48 Hierdie voer moet 52. 09 % mielies bevat tensy die prys met $0
Hierdie voer moet % mielies bevat tensy die prys met $0.989 verhoog, of met $0.129 verlaag. Mielies se huidige waarde is $5.25 per 100 pond.

49 Hierdie formulasie sal Gars insluit indien die prys daarvan met $2
Hierdie formulasie sal Gars insluit indien die prys daarvan met $ verlaag.

50 Die koste van die voer sal na verwagting met $0
Die koste van die voer sal na verwagting met $ verander as die gespesifiseerde proteien vlak met 1 eenheid op of af verander.

51 Probeer WUFFDA Indien u nie ‘n uitvoerbare oplossing kry nie:
Verslap beperkinge een vir een tot ‘n uitvoerbare oplossing verkry word. Dit behoort te help om die probleem te identifiseer. Gebruik dwarsdeur dieselfde eenhede. Maak seker dat daar met plus cys aktiwiteit in die cys is, ens.

52 Sterkte WUFFDA


Download ppt "WUFFDA Agtergrond WUFFDA benodig die MicroSoft Excel sigblad program waarvan die “Solver” funksie geinstalleer is. ‘n Basiese kennis van sigblaaie."

Verwante presentaties


Ads door Google