De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Suid – Afrikaanse geld.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Suid – Afrikaanse geld."— Transcript van de presentatie:

1 Suid – Afrikaanse geld

2

3 EERSTE GELD NA 1961 Die eerste banknote het die afbeelding van Jan van Riebeeck, die eerste Nederlandse goewerneur van Kaapstad, gedra. In die 1980's is die note herontwerp met afbeeldings van inheemse grootwilddiere, soos die renoster, olifant, leeu, buffel, luiperd, ens.

4 INTERESSANTE FEITE Vanaf die geldeenheid se instelling in 1961 tot 1982 was die rand sterker as Amerika se dollar, maar dit het in die 1980's skerp begin verswak as gevolg van sanksies wat teen die land ingestel is oor die regering se apartheidsbeleid. In die 1990's het dit die verswakking voortgesit as gevolg van onsekerheid oor die land se toekoms onder die nuwe regering.

5 Net ná die 11 September 2001 aanvalle in die VSA, het die Rand 'n dramatiese verlies teen die VS Dollar gelei. In Desember 2001 het die Rand 'n rekordlaagtepunt bereik teen 1 USD = 13,85 ZAR; van toe af het die Rand weer herstel en meer as 50% van sy waarde teruggewen, tot so 'n mate dat onlangse versterkings in die geldeenheid (vanaf R13,84 per dollar in 2001 tot onder R6 per dollar in 2005) groot verliese vir sommige maatskappye beteken het en baie werksgeleenthede as gevolg hiervan verlore gegaan het.

6 In Augustus 2004 is 'n nuwe R5-munt bekend gestel, in 'n poging om vervalsing van die ou R5-munt te probeer beperk. Sekuriteitsmaatreëls wat ingestel is, sluit in 'n tweemetalige ontwerp (soortgelyk aan die €1- en €2-munte en die Britse £2-munt), 'n spesiale geriffelde sekuriteitsgroef om die rand en mikro-belettering. 31 Mei 2010 is as die keerdatum aangewys waar alle ou R200-note, dit wil sê, dié wat nie oor die nuwe landswapen en nuwe sekuriteitsmaatreëls beskik nie, finaal uitgefaseer word. Dit kon by handelsbanke ingeruil word, waarna dit vanaf 1 Junie 2010 slegs by die Suid-Afrikaanse Reserwebank omgeruil kon word.[2] 11 Februarie 2013 is 'n nuwe reeks banknote bekendgestel waarop die gesig van Nelson Mandela pryk. Dit sal later in 2013 die huidige "Groot Vyf"-reeks van die 1990's vervang.[3] Geen R500-noot sal bekendgestel word nie. [4]

7

8

9

10

11

12

13


Download ppt "Suid – Afrikaanse geld."

Verwante presentaties


Ads door Google