ASEMHALING EN GESONDHEID

Verwante presentaties


Presentatie over: "ASEMHALING EN GESONDHEID"— Transcript van de presentatie:

1 ASEMHALING EN GESONDHEID
LUGBESOEDELING: Lug word besoedel deur: - rook, stof, - skadelike gasse deur: - kragsentrales, fabrieke, motorvoertuie ROOK van tabak: Bevat: teer, koolstofmonoksied, nikotien SIEKTES : Kroniese Brongitis Emfiseem Longkanker Tuberkulose

2 Kroniese Brongitis Rook: verhoog slymafskeidings
Verlaag werking van silia Vernietig wandweefsel van tragea en brongi deur kieme wat ophoop agv rook

3 Emfiseem Brongi word verstop deur oormate slym afskeiding
Ensieme los die alveoli op en wande breek af Longe verloor elastisiteit Gevolg: gaswisseling vind nie doeltreffend plaas nie

4 Emfiseem

5 Longkanker Onbeheerde seldeling by longweefsel Pynlike siekte
Lei tot dood NIE ROOK NIE!!!

6 Tuberkulose Word veroorsaak deur bakterieë Mycobacterium tuberculosis
Aansteeklik Bakterieë besmet longe en breek longweefsel af Hewige hoesbuie – bloedvaatjies bars Bloed word dikwels uitgehoes Persoon uitgeput en verloor massa Voorkom deur inenting en behandel antibiotika

7 Tuberkulose


Download ppt "ASEMHALING EN GESONDHEID"
Ads door Google