Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdLærke Sørensen Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
2
DIE #16 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
In Oesbekistan kan ʼn Christen selfs ʼn boete opgelê word vir Christelike musiek op hul slimfone. Indien hul geloof aan die lig kom in die werksplek, kan hulle summier afgedank word. Kerke moet registreer om te kan funksioneer. Oor die afgelope 16 jaar, is daar nie ʼn enkele nuwe registrasie aan ʼn kerk toegestaan nie. Klopjagte word op Christelike byeenkomste uitgevoer en gelowiges word in die tronk gegooi.
3
BID VIR ONS VERVOLGDE FAMILIE
Bid dat die Oesbeekse leiers tot die besef sal kom dat Christene goeie en goedhartige mense is. Bid dat gelowiges wat gedreig, beboet of gearresteer word, nie hul geloof in die Here sal laat vaar nie. Bid vir Christenvroue wat teen hulle sin moet trou – bid dat hul ongelowige eggenote ook tot bekering sal kom.
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.