Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
HERSIENING NEWTON SE WETTE
2
NEWTON SE GRAVITASIE WET
Elke liggaam in die heelal trek elke ander liggaan aan met ‘n krag direk eweredig aan die produk van hulle massas en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand tussen hulle middelpunte
3
GEWIGLOOSHEID In die afwesigheid van enige kontak kragte
Wanneer slegs gravitasie krag (nie-kontak krag) op ‘n voorwerp inwerk
4
VERHOUDING SOMME
5
VERHOUDING SOMME
6
NETTO GRAVITASIE KRAG
7
NETTO GRAVITASIE KRAG
8
NETTO GRAVITASIE KRAG
9
NETTO GRAVITASIE KRAG
10
Gravitasie aantrekkingskrag van die aarde op ‘n voorwerp
NORMAALKRAG Die krag (of komponent van ‘n krag) wat ‘n oppervlakte op ‘n voorwerp waarmee dit in kontak is, uitoefen Loodreg op oppervlakte GEWIG Gravitasie aantrekkingskrag van die aarde op ‘n voorwerp
11
WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n voorwerp teenwerk
Parallel met oppervlakte, in teenoorgestelde rigting van beweging Loodreg op normaalkrag Onafhanklik van die kontakarea Onafhanklik van die snelheid van die voorwerp STATIESE WRYWINGSKRAG Die krag wat die neiging van beweging van ‘n stilstaande voorwerp relatief tot ‘n oppervlakte teenwerk KINETIESE WRYWINGSKRAG Die krag wat die beweging van ‘n bewegende voorwerp relatief tot ‘n oppervlakte teenwerk
12
WRYWINGSKOËFFISIËNT Word gewoonlik gegee
Dit hang van die 2 oppervlaktes af wat in DIREKTE kontak is Dit is die verhouding tussen die normaalkrag en die wrywingskrag van ‘n voorwerp (dus het die wrywingskoëffisiënt het geen eenheid
13
NEWTON SE EERSTE WET ‘n Liggaam sal in sy toestand van rus of beweging teen ‘n konstante snelheid volhard, tensy ‘n nie-nul resulterende/netto krag daarop inwerk
14
Fres=ma NEWTON SE TWEEDE WET
Wanneer ‘n resulterende krag op ‘n voorwerp inwerk, versnel die voorwerp in die rigting van die krag teen ‘n versnelling wat direk eweredig aan die krag en omgekeerd eweredig aan die massa van die voorwerp is Fres=ma
15
NEWTON SE DERDE WET Wanneer een liggaam ‘n krag op ‘n tweede liggaam uitoefen, oefen die tweede liggaam ‘n krag gelyk in grootte en teenoorgesteld in rigting op die eerste liggaam uit
16
KRAGTE DIAGRAMME
17
KRAGTE DIAGRAMME
18
KRAGTE DIAGRAMME
22
NEWTON SE DERDE WET KRAGTE PARE
Ewe groot, maar teenoorgestelde rigtings Gelyktydig Slegs twee voorwerpe IN KONTAK met mekaar
23
HERSIENING ARBEID
24
ARBEID Arbeid verrig op ‘n voorwerp is die produk van die krag en die verplasing in die rigting van die krag Positiewe netto arbeid Energie gebruik om beweging aan te help Negatiewe netto arbeid Energie gebruik om beweging teen te werk
25
ARBEID-ENERGIE STELLING
Die netto arbeid verrig op ‘n voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp OF Die arbeid verrig op ‘n voorwerp deur ‘n resulterende krag is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp
26
TIPES KRAGTE KONSERWATIEWE KRAGTE Kragte waarvoor die arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen twee punte te beweeg, onafhanklik is van die roete wat gevolg word Bv Gravitasiekrag, elastiese krag in ‘n veer, elektrostatiese kragte NIE-KONSERWATIEWE KRAGTE Kragte waarvoor die arbeid verrig om ‘n voorwerp tussen twee punte te beweeg, afhanklik is van die roete wat gevolg word
27
BEHOUD VAN MEGANIESE ENERGIE
Die totale meganiese energie (gravitasie-potensiele energie plus kinetiese energie) in ‘n geslote sisteem bly konstant
28
Tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word
DRYWING Tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word
29
ARBEID MET RESULTERENDE KRAG
34
ARBEID SONDER RESULTERENDE KRAG
38
ARBEID MET NIE-KONSERVATIEWE KRAGTE
39
5.44
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.