De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HERSIENING ELEKTROSTATIKA.

Verwante presentaties


Presentatie over: "HERSIENING ELEKTROSTATIKA."— Transcript van de presentatie:

1 HERSIENING ELEKTROSTATIKA

2 COULOMB SE WET Die grootte van die elektrostatiese krag wat een puntlading (Q1) op 'n ander puntlading (Q2) uitoefen, is direk eweredig aan die produk van die groottes van die ladings en omgekeerd eweredig aan die kwadraat van die afstand (r) tussen hulle.

3 ELEKTRIESE VELDSTERKTE
Die elektriese veld by 'n punt is die elektrostatiese krag wat per eenheidspositiewe-lading wat by daardie punt geplaas is, ondervind word.

4 ELEKTRIESE VELD 'n Gebied in die ruimte waarin 'n elektriese lading 'n krag ondervind. Die rigting van die elektriese veld by 'n punt is die rigting waarin 'n positiewe toetslading wat by die punt geplaas is, sal beweeg.

5 ELEKTRIESE VELD

6

7

8

9 NETTO VELD

10

11 VERHOUDING SOMME

12

13

14


Download ppt "HERSIENING ELEKTROSTATIKA."

Verwante presentaties


Ads door Google