Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdAlbert de Ruiter Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
DIE SKAAL VAN ’n KAART Skaal: 1:
2
Die skaal van ’n kaart. 1:1 Die kaart is net so groot soos die werklike afstand op die grond. (1/1) 1:2 Die kaart is die helfte so groot soos die werklike afstand op die grond. (½) 2:1 Die kaart se afstand twee keer so lank soos die werklike aftand op die grond. (2/1)
3
Die verkleining van die werklikheid.
Die skaal verteenwoordig die verhouding tussen die afstand op die kaart en die werklike afstand op die grond. Kaarte is gemaak om af te skaal.
4
d.w.s. skaal= 1:20 625 Die formule Afstand op die kaart
Afstand op die land = mm 3,3 km = 160 mm mm = 1 20 625 d.w.s. skaal= 1:20 625
5
Die formule Die skaal sê dat:
Robbeneiland keer kleiner geteken is as die werklike grootte van die eiland op land.
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.