Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdSiebe Brouwer Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
Omtrek (Reghoek/Vierkant/Driehoek)
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
2
Wat is omtrek? Die omtrek is die afstand om die buiterand van enige vorm.
3
Reghoek Lengte + lengte + breedte + breedte
Omtrek = 2 x (lengte + breedte) = 2 x (15m + 5 m) = 2 x 20m = 40m Breedte (5m) Lengte (15m)
4
Reghoeke Meet die omtrek van die volgende voorwerpe: Voorwerp Lengte
Breedte Omtrek Handboek WitBord Deurraam
5
Reghoeke Bereken die omtrek van die volgende reghoeke. 2 4 1 3 4m
12 cm 8m 2 x (3 + 7) = 2 x (10) = 20mm 2 x (8 + 4) = 2 x (12) = 24m 2 x (9 + 2) = 2 x (11) = 22cm 2 x (1 + 12) = 2 x (13) = 26cm 7mm 3 2 cm 3 mm 9 cm 1 cm
6
Vierkant 5m 5m Sy + sy + sy + sy Omtrek = 4 x sy = 4 x 5cm = 20cm
7
Vierkant Bereken die omtrek van die volgende vierkante. 3 1 2 4 2 cm
8
Driehoek Omtrek = sy1 + sy2 + sy3 Omtrek = 5m + 4m + 4m = 13m 4 m 4 m
9
Driehoek Bereken die omtrek van die volgende driehoeke. 2 1 5m 6 m 3 m
Omtrek = sy1 + sy2 + sy3 = 5m + 3m + 2m = 10m Omtrek = sy1 + sy2 + sy3 = 8m + 6m + 5m = 19m 8 m 5m
10
Oefening 1 Bereken die omtrek van die heining om die groente tuin.
Wat sal die omtrek wees van die heining as ons ‘n 2m hek in sit? a= 10.8m – 4.3m a= 6.5m b= 12.3m – 4.7m b= 7.6m Omtrek = 12.3m m + 4.7m m + 7.6m + 6.5m = 46.2m 2. Omtrek = 46.2m – 2m = 44.2 m A B 12.3 m a Daar is ook ‘n ander manier om die omtrek te bepaal: Omtrek = 2 (12.3m ) Omtrek = 2 (23.1m) Omtrek = 46.2m Die rede vir dit is dat ‘n voledige reghoek kan gevorm word as die lengtes wat in die reghoe sny gebruik word om die reghoe te voltooi. 10.8 m b F E 4.3 m 4.7 m D C
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.