Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
LOOP EN VAL Louis Esterhuizen
2
Loop en Val Spreker praat direk met Matthews Motshwarateu – maak die gedig meer persoonlik
3
Dat dit so sou eindig? Vraag in r1 en 2 beklemtoon sy skok en ongeloof
Kan nie glo dat Matthews se lewe so so eindig nie.
4
Sy talent en komieklike styl r3-5
Baie wedlope Baie oorwinnings Komieklike styl van hardloop en sy bynaam Ten spyte van sy voorkoms was hy ‘n voorbeeld van totale toewyding
5
r6-9 beklemtoon ongeloof dat hy so gesterf het
Baie medaljes verower en rekords verbeter/behaal Klem op hoe maklik hy gewen het Dit het gelyk asof hy self kon besluit of hy sou wen of nie
6
r 9-10 Sy dood r9 eindig met die woord ‘doodgeskiet’ – funksioneel: woord kry prominensie Dit was sy laaste wedloop – die wedloop van die lewe
7
r11-17 Die gebeure tydens die rooftog
Hy val oor die wenstreep Dit is die eindstreep van sy lewe; die eindpunt Kort reels beklemtoon sy kort lewe Eers beroemde atleet sterf sonder roem omdat hy die wedloop verloor Niemand kan teen die Dood wen nie Wenner: die Dood/moordenaar
8
Slotreëls Verwys na Matthews wat na die skietery neerval en huiswaarts kruip Vroeër was hy op pad huis toe – het huiswaarts gekeer “Huiswaarts” vs “hulpwaarts” “Hulpwaarts” beklemtoon sy hulpeloosheid en staan in kontras met “triomfantelik” in reël 3 Ironies dat so ‘n beroemde man so moet sterf
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.