De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Meervoude.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Meervoude."— Transcript van de presentatie:

1 Meervoude

2 Deur rekenaar papier Motor pa oom Vis verf vraag Dier maan kop Vark oog gesig Ster stoof ploeg Foto gif oorlog Ouma polisieman muur Boot lip duif Onderwyser besigheid dorp Koning boompie berig

3 Deure rekenaars papiere
Motors pa’s ooms Visse verwe vrae Diere mane koppe Varke oë gesigte Sterre stowe ploeë Foto’s giwwe oorloë Oumas polisie mure Bote lippe duiwe Onderwysers besighede dorpe Konings boompies berigte

4 Reël 1 Om ‘n meervoud te vorm moet ek of ‘n e of ‘n s by die woord voeg. Byvoorbeeld: dier – diere motor – motors onderwyser – onderwysers

5 Reël 2 Indien die vokaal ‘n kort klank is en gevolg word deur 1 konsonant, verdubbel ek die konsonant en voeg ‘n e by. Byvoorbeeld: lip lippe man manne kop koppe

6 Reël 3 Indien die vokaal ‘n lang klank is wat dieselfde lyk en deur 1 konsonant gevolg word, verloor ek die een vokaal en voeg e by. Byvoorbeeld: boot – bote Maan – mane muur – mure

7 Reël 4 Indien ‘n woord op ‘n f eindig verander die f na ‘n w en ek pas die ander meervoud reëls toe; indien nodig. Byvoorbeeld : verf – verwe stoof – stowe gif - giwwe

8 Reël 5 Indien ‘n woord op ‘n g eindig verloor ek die g en pas die ander reëls toe. Byvoorbeeld : vraag – vrae oog – oë ploeg - ploeë

9 Reël 6 Indien ‘n woord op ‘n dubbele konsonant eindig (behalwe ing) of ‘n dubbel vokaal het kry die woord ‘n e in die meervoud. Byvoorbeeld: deur – deure vark – varke papier - papiere

10 Reël 7 Indien die woord op ig eindig kry dit te in die meervoud.
Byvoorbeeld – berig - berigte gesig – gesigte lig - ligte

11 Reël 8 Indien die woord op ‘n o, u, i of beklemtoonde a eindig kry dit ‘n ‘s in die meervoud. Byvoorbeeld : foto – foto’s taxi – taxi’s pa- pa’s

12 Reël 9 Indien die woord op man eindig verloor ons dit in die meervoud.
Byvoorbeeld:Fransman – Franse polisieman – polisie buurman - bure

13 Reël 10 Indien die woord op heid eindig word dit – hede in die meervoud. Byvoorbeeld –moeilikheid –moeilikhede besigheid – besighede

14 Reël 11 Indien die woord op ‘n r eindig kry dit ‘n s in die meervoud.
Byvoorbeeld motor - motors venter - vensters

15 Uitsonderings skip – skepe kalf - kalwers hemp – hemde bed - beddens
pad - paaie kind - kinders skip – skepe kalf - kalwers hemp – hemde bed - beddens lam – lammers glas – glase kas – kaste gat - gate

16 Hoërskool Kampsbaai 17/4/2013
E Cronje Hoërskool Kampsbaai 17/4/2013


Download ppt "Meervoude."

Verwante presentaties


Ads door Google