De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

E-sonnet deur Susan smith.

Verwante presentaties


Presentatie over: "E-sonnet deur Susan smith."— Transcript van de presentatie:

1 e-sonnet deur Susan smith

2 OPDRAG Elke leerder ontvang `n gedig met 10 spasies waar woorde weggelaat is - met aan die regterkant genommerde skryfspasies Luister met aandag na die gedig wat gesing word Lees (stillees) die gedig saam met die musiek Skryf die woorde wat weggelaat is, aan die regterkant langs die nommers neer

3 E-sonnet Met skuifspeld, ponser en _____ kon ek tevore - soos dit _______ op ________ netjies elke woord ________ volgens plan nou wag iewers in die ________ my posbus ________ & gekom slaggereed op _______ van buite langsamerhand vind ek egter die e-verhouding al hegter dat ek met elke klik en _____________ my _______ al meer na die eenoog-despoot se _______ skik 1.________________ 2.________________ 3.________________ 4.________________ 5.________________ 6.________________ 7.________________ 8.________________ 9.________________ 10._______________

4 WEGGELATE WOORDE Met skuifspeld, ponser en kram kon ek tevore - soos dit hoort op papier netjies elke woord orden volgens plan nou wag iewers in die ruimte my posbus gedot & gekom slaggereed op besoekers van buite langsamerhand vind ek egter die e-verhouding al hegter dat ek met elke klik en dubbelklik my lewe al meer na die eenoog-despoot se buie skik

5 E-sonnet Met skuifspeld, ponser en kram kon ek tevore - soos dit hoort op papier netjies elke woord orden volgens plan nou wag iewers in die ruimte my posbus gedot & gekom slaggereed op besoekers van buite langsamerhand vind ek egter die e-verhouding al hegter dat ek met elke klik en dubbelklik my lewe al meer na die eenoog-despoot se buie skik .com You’ve got mail !


Download ppt "E-sonnet deur Susan smith."

Verwante presentaties


Ads door Google