De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.

Verwante presentaties


Presentatie over: "KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan."— Transcript van de presentatie:

1 KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
RUIMTE – Waar waarin het die voorval plaasgevind KARAKTERS – Noem al die karakters

2 Onthou om aan te dui waar die artikel geskryf is as dit ‘n nuusartikel is.
NELSPRUIT. – ‘n gister het ‘n veldbrand...

3 Stel feite kortliks en akkuraat
Som akkuraat op sonder om die waarheid te verdraai Gee ‘n saaklike, bondige, maar treffende titel. Subtitels kan ook gegee word

4 Vermeld die belangrikste feite alreeds in die eerste paragraaf: wie, wat, hoe, wanneer, waar en in watter mate. Gebruik formele taal en nie emosionele taal nie.

5 Die KOP (opskrif) van die koerantberig is baie belangrik – dit moet dadelik die leser se aandag trek. Die koerantberig kan in paragrawe (soos ‘n opstel) of in twee kolomme geskryf word. Koerantberigte word in die sogenaamde omgekeerde piramidevorm geskryf: Die inleidingsparagraaf bevat die belangrikste inligting en trek onmiddellik die aandag. Na die inleidingsparagraaf volg die res van die berig, met paragrawe in dalende volgorde van belangrikheid.

6 Die inleidingsparagraaf moet:
begin met die belangrikste nuusfeite van die berig;kort en saaklik wees – liefs nie langer as 30 woorde nie; helder en duidelik wees; die leser prikkel om verder te lees; probeer om antwoorde te verskaf op die vyf W’s en die H: Wie? Waar? Wanneer? Wat? Waarom? Hoe?

7 Koerantberigte kan op twee maniere geskryf word:
saaklik en informatief OF skokkend en sensasioneel.

8 OPDRAG Kies een van die volgende koerantopskrifte en skryf ‘n koerantberig daaroor. Die lengte van jou skryfstuk moet ongeveer 140 tot 160 woorde tel 1. Leerder stap weg met boerprys 2. Hoërskool Kampsbaai hou talentkompetisie 3.  4.

9


Download ppt "KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan."

Verwante presentaties


Ads door Google