De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Hardeware.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Hardeware."— Transcript van de presentatie:

1 Hardeware

2 Rekenaars “PC - Personal Computer” “Laptop”
’n Persoonlike Rekenaar wat meestal deur mense by die huis gebruik word. “Laptop” ’n Persoonlike Rekenaar wat lig en kompak is en word meestal deur besigheidspersone gebruik.

3 Rekenaar Ekstras Daar is ’n groot verskeidenheid van elektroniese apparaat wat gekoppel kan word aan ’n rekenaar bv. Digitale Kameras Internet Kameras (Web Cams) Scanners Midi Instrumente Drukkers (Printers) Modems

4 Die stoor van informasie
Stiffy dryf 1.44 Megabytes Kompak Skyf (CD en DVD’s) Van 700 Megabytes – 14 Gigabytes Hardeskyf 40 Gigabytes – 200 Gigabytes 1024 Kilobytes = 1 Megabyte 1024 Megabytes = 1 Gigabyte

5 CD-Aandrywers Daar is verskeie tipes “CD” Drywe waarvan die “CD-Rom”,
“CD-writer”, “DVD” en “DVD Writer”, die algemeenste is. DVD – ROM CD – ROM ‘n DVD-ROM Aandrywer word gebruik om inligting te lees wat op ‘n DVD-disket of ‘n CD-ROM gestoor is. ‘n CD-ROM Aandrywer lees inligting wat gestoor is op ‘n CD-ROM. CD-ROM staan vir Compact-Disc-Read-Only Memory.

6 Kontroles Sleutelbord - Joystick – Muis -
Word gebruik om skrif te tik op jou rekenaar. Joystick – Word gebruik vir die speel van speletjies. Muis - Word gebruik as ’n alternatief vir die sleutelbord in programme met ’n “graphical interface”. In plaas daarvan om te tik kan jy nou eenvoudig net kliek op ’n ikon “icon” om dit te aktiveer.

7 Rekenaar Skerms Die skerm beeld die “input” en “output” van
‘n rekenaar uit. “Flat Screen” Gewone Skerm

8 Die binnegoed van ‘n rekenaar
Skerm Kaart - Die skerm en die skerm kaart werk saam om teks en prentjies op die skerm te vertoon. Moederbord - Die Moederbord is die hoof stroombaanbord van ‘n rekenaar. Alle elektriese komponente druk (prop) in die Moederbord in. Geheue - Geheue, ook genoem RAM, beteken Random Access Memory – dit stoor inligting (data) tydelik binne-in ‘n rekenaar.

9 Die Einde


Download ppt "Hardeware."

Verwante presentaties


Ads door Google