Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Die struktuur van die aarde
Hoe is die Aarde saamgestel?
3
Struktuur van die Aarde
Kors – 5 km tot 70 km dik Oseaniese kors (digter) Kontinentale kors Stollingsgesteentes Bo-Mantel km dik Halfvloeibaar 500° tot 900°C Onder-Mantel – km dik Vaste rots 4000° C Buite Kern – km dik Vloeibaar (Yster en nikkel) Gravitasiekrag Binne Kern – km radius Solied (Yster en nikkel) 5 500° C
4
Oseaniese en kontinentale litosfeer “dryf” op die astenosfeer.
5
PLAATTEKTONIEK
6
Die kontinentale-plate
7
Wegbeweeg van mekaar af
Konvergeer – blokke beweeg na mekaar toe Berge kan vorm bv. Himalajas Wegbeweeg van mekaar af * bv. Die Groot skeurvalle in Afrika Transformeer – Plate skuif bymekaar verby Haak vas en drukking bou op Drukking te groot – skielike skuif – aardbewing ontstaan
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.