De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Generators Elektromagnetiese induksie

Verwante presentaties


Presentatie over: "Generators Elektromagnetiese induksie"— Transcript van de presentatie:

1 Generators Elektromagnetiese induksie
Wanneer die geleier deur ‘n magneetveld beweeg, vind daar ‘n veranderende magneetveld plaas wat ‘n emk induseer en gevolglik ‘n stroom laat vloei. ‘n Elektriese motor sal slegs opgewek word indien die magneet stil gehou word en geleier beweeg word. Die potensiaalverskil is deur die veranderende magneetveld van die magneet veroorsaak deur arbeid te verrig op die lading in die geleier soos wat geleier deur magneetveld forseer word, word geϊnduseerde stroom genoem. Grootte van geϊnduseerde emk Beweeg die geleier vinniger. Gebruik sterker magnet om ‘n sterker magneetveld te gee. Gebruik ‘n langer geleier wat deur magneetveld kan beweeg. Magnetiese vloedlyne Magneet ‘n magnetiese veld in ruimte daarom omskep. Veld word deur veldlyne voorgestel. Wisselstroom: stroombaan gedurig reëlmatig omkeer. Gelykstroom: wanneer stroom slegs in een rigting vloei. Faraday se wet: die geϊnduseerde emk in ‘n geleier is direk eweredig aan die tempo van verandering van die magnetiese vloed in die geleier. ɛ = -N Negatieweteken: emk veroorsaak magnetiese veld en stroom wat verandering in magnetiese vloed opponeer. Die aantal magnetiese veldlyne wat deur oppervlakte A gaan en verteenwoordig word deur B┴A is dit magnetiese vloed deur A. = BA cos ѳ, eenheid = wb, B = magnetiese veld gemeet in Tesla (T).


Download ppt "Generators Elektromagnetiese induksie"

Verwante presentaties


Ads door Google