Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdYanti Kusnadi Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant
Plantweefsels Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant
2
Meristematiese weefsel
Plantweefself 1. Meristematiese weefsel 1.1. Apikale meristeem 1.2. Laterale mersteem 2. Permanente Weefsel 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiema 2.3. Kollenchiem 2.4. Sklerenchiem 2.5. Vaatweefsel 2.5.1. Xileem 2.5.2. Floëem
3
2. Permanente Weefsel Weefsel wat reeds gedifferensieer is om ‘n bepaalde funksie te verrig. Wat is differensiasie? Die proses waartydens selle/weefsel hul grootte, vorm en struktuur verander om bepaalde funksie te verrig.
4
2. Permanente Weefsel 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiem 2.3. Sklerenchiem
Daar is 5 subgroepe meristematiese weefsel: 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiem 2.3. Sklerenchiem 2.4. Kollenchiem 2.5. Vaatweefsel
5
Meristematiese weefsel
Plantweefself 1. Meristematiese weefsel 1.1. Apikale meristeem 1.2. Laterale mersteem 2. Permanente Weefsel 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiema 2.3. Kollenchiem 2.4. Sklerenchiem 2.5. Vaatweefsel 2.5.1. Xileem 2.5.2. Floëem
10
2.2. Parenchiem Parenchiem is die volopste plantweefsel
11
Basiese struktuur Wat is die kutikula?
Dit is ‘n wasagtige laag wat die blaar en stingel epidermis bedek Die kutikula voorkom oormatige vogverlies van blare en stingels
12
Basiese struktuur Groot parenchiemselle Selle het dun wande
Groot interselulêre lugruimtes word tussen selle gevind Selle het groot vakuole Stingels en blaar parenchiem bevat chloroplaste (Chlorenchiem)
13
Funksies van Parenchiem
Berg voedsel en water Vervaardig koolhidrate d.m.v. fotosintese Interselulêre lugruimtes laat gaswisseling toe Vakuole verleen stewigheid (turodruk)
14
2.3. Sklerenchiem Sklerenchiem kom in blare, stingels en vrugte voor
15
Basiese struktuur Wat is die kutikula?
Dit is ‘n wasagtige laag wat die blaar en stingel epidermis bedek Die kutikula voorkom oormatige vogverlies van blare en stingels
16
Basiese struktuur Selwande is egalig verdik met lignien
Selle besit lumen (selholte) Selinhoud is redelik onaktief Daar is vesel selle (verlengde vorm) en steenselle (geronde vorm)
17
Funksies van Sklerenchiem
Versterkingsweefsel Verleen ondersteuning aan die plant
18
2.4. Kollenchiem Kollenchiem kom gewoonlik in jong, groeiende kruidagtige stingels voor
20
Basiese struktuur Selwande is oneweredig verdik met selulose
Selwande is meestal in die hoeke verdik
21
Funksies van Kollenchiem
Versterkingsweefsel Verleen ondersteuning aan die plant
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.