Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdMaria de Begonha Suzana Veiga de Sequeira Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
Hoe het Europese uitbreiding die wêreld verander?
ONDERWERP 2: EUROPESE UITBREIDING EN VEROWERING TYDENS DIE 15de TOT 16de EEUE Hoe het Europese uitbreiding die wêreld verander? Die skyfies vir hierdie onderwerp sluit in: ● kleurfoto's om die notas te vergesel ● die begin van 'n breinkaart oor hierdie onderwerp ● 'n voorbeeld van 'n voltooide breinkaart oor hierdie onderwerp ● kleurfoto’s om die brongebaseerde vrae te vergesel.
2
Bron: The Library of Congress
'n Wêreldkaart in 1570 soos geteken deur die Vlaamse kartograaf, Abraham Ortelius Sien bladsy 39
3
Bron: Macleod 'n Diagram van saffraan in John Gerard se The Herball or General Historie of Plantes 1633 Sien bladsy 41
4
'n Wielslotpistool uit 1570 Bron: Wendelin Boeheim www.theanswer.co.za
Sien bladsy 41
5
John Harrison se skeepshorlosie
Bron: Colonel Warden John Harrison se skeepshorlosie Sien bladsy 42
6
Bron: Juan de la Cosa 'n Kaart van 1500 wat die ontdekkings deur Amerigo Vespucci aangeteken, aandui Sien bladsy 42
7
'n Kaart van 1506 wat die ontdekkings van Columbus aandui
Bron: Map Bartolomeo Columbus/Alessandro Zorzi 'n Kaart van 1506 wat die ontdekkings van Columbus aandui Sien bladsy 42
8
Gerardus Mercator se wêreldkaartontwerp van 1569
Sien bladsy 42
9
'n Graveerwerk van 'n Spaanse galjoen uit die 1500's of 1600's
Bron: Ypacaraí 'n Graveerwerk van 'n Spaanse galjoen uit die 1500's of 1600's Sien bladsy 43
10
Die vier seereise van Columbus
ATLANTIESE OSEAAN AFRIKA SUID- AMERIKA NOORD- AMERIKA STILLE OSEAAN Eerste reis Tweede reis Derde reis Vierde reis Die vier seereise van Columbus Sien bladsy 44
11
Bron: http://www.trainweb.org/panama/history.html
Vasco Núñez de Balboa maak aanspraak op die Suidsee: 'n 19de eeuse graveerwerk Sien bladsy 44
12
Bron: Wolfgang Sauber 'n Moderne muurskildery genaamd Besprekings tussen Tlaxcaltecas en Hernán Cortés met Doña Marina in die middel Sien bladsy 45
13
Bron: Jan Karel Donatus Van Beecq (1638-1722)
'n Graveerwerk van Tenochtitlan wat aandui hoe die Asteekse hoofstad letterlik bo-op 'n meer gebou is om beskerming te bied. Alle geboue, ongeag hoe groot, asook die tuine is op vlotte gebou. Sien bladsy 45
14
Die Sontempel, waar die Asteke menslike offerandes gebring het.
Bron: Jan Karel Donatus Van Beecq ( ) Die Sontempel, waar die Asteke menslike offerandes gebring het. Sien bladsy 45
15
Bron: Kimse Bron: Book of Liselotte Engel Francisco Pizarro 'n 1533-portret van Atahualpa, deur een van Pizarro se volgelinge geteken Sien bladsy 46
16
'n Goue Inka-beeldjie van 'n llama
Bron: Guaman Poma ( ) Bron: geni 'n Goue Inka-beeldjie van 'n llama 'n Wewer van die Inka-ryk Sien bladsy 46
17
Vroeë Spaanse kolonisasie in die Amerikas
Hispaniola Landengte van Panama Tlaxcala Santa Maria La Florida Biru (Tumbes, Cajamarca & Cuzco) Tenochtitlan Vroeë Spaanse kolonisasie in die Amerikas Sien bladsy 46
18
Die Mexikaanse hacienda Jaral de Berrios
Bron: Tomascastelazo Bron: Tomascastelazo Die Mexikaanse hacienda Jaral de Berrios Sien bladsy 47
19
Lissabon, hoofstad van Portugal, in 1572
Bron: Franz Hogenberg en Georg Braun Lissabon, hoofstad van Portugal, in 1572 Sien bladsy 48
20
Portugese nedersettings in Afrika
Principe Sao Tome Kaap Blanco Sierra Leone Elmina Zanzibar Kilwa Mombasa Mosambiek- eiland Quilimane Sena Tete Zambezirivier Delagoabaai Sofala Bron: Bamse Portugese nedersettings in Afrika Sien bladsy 49
21
Die eiland van Principe, 1725
Bron: Steve Evans from Bangalore, India Santo António-kerk op Mosambiekeiland, deel van die nedersetting wat gedurende die Portugese kolonisasie tot stand gekom het Sien bladsy 49
22
Die Driehoekige Slawehandel
Bron: Sémhur Die Driehoekige Slawehandel Afrika Amerika Europa Suid-Amerika Noord - Amerika Karibiese Eilande Slawe Landbou-produkte Vervaardigde goedere Sien bladsy 50
23
Deel van die slawemonument in Zanzibar
Bron: "Notices of Brazil in 1828 and 1829" by Robert Walsh Dit is 'n skets uit 1830 van hoe slawe oor die Atlantiese Oseaan na Brasilië vervoer is, maar die toestande sou grotendeels dieselfde gedurende die slawehandel van die 15de tot 18de eeu gewees het. Deel van die slawemonument in Zanzibar Bron: David Berkowitz Sien bladsy 50
24
St George-fort (links) en die nuwe Hollandse fort op
Bron: Ahanta St George-fort (links) en die nuwe Hollandse fort op St James-heuwel (regs) in Elmina Sien bladsy 51
25
'n Handelskip van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie
Bron: Suneet 'n Handelskip van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie Jan van Riebeeck Bron: Suneet Sien bladsy 51
26
Die Kasteel van Goeie Hoop circa 1680
Sien bladsy 52
27
Bron: Tjeerd Wiersma from Amsterdam, The Netherlands
Groot Constantia was 'n wynlandgoed wat in 1685 in die Kaap gevestig is. Onder die luukse herehuis is die ou slaweselle. Sien bladsy 52
28
Bron: FC Georgio 1998 'n Khoi-nedersetting in Tafelbaai, soos voorgestel in 'n graveerwerk in Abraham Bogaert se Historische Reizen, 1711. Sien bladsy 52
31
'n Skets deur 'n Tlaxcalan kunstenaar in die 1500’s
Bron: Tillman 'n Skets deur 'n Tlaxcalan kunstenaar in die 1500’s Sien bladsy 53
32
Bron: Photo Bibliothèque Nationale, Paris / Schlacke-Heiner
Bron: Stig Nygaard vanafCopenhagen, Denmark Sien bladsy 54
33
Die handelsone van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie tussen
Bron: TANAP Die handelsone van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie tussen die Kaap die Goeie Hoop en Japan, 1655 Sien bladsy 54
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.