Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
Gepubliceerd진태 군 Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
Die vermoë om te herroep, dit wat gehoor of na geluister is.
Ouditiewe geheue Die vermoë om te herroep, dit wat gehoor of na geluister is.
2
Leerder maak sy oë toe en luister na die geluide
Leerder maak sy oë toe en luister na die geluide. Die onderwyser speel elke geluid en leerder moet die geluide identifiseer. Hond wat blaf. Tjirp van voëltjies.
3
Leerder maak sy oë toe en luister na die geluide
Leerder maak sy oë toe en luister na die geluide. Die onderwyser speel elke geluid en leerder moet die geluide identifiseer. Haan wat kraai. Kat wat miaau.
4
Die leerder moet die geluide apart identifiseer en dan in die korrekte volgorde wat dit gehoor is. Verander die volgorde ‘n paar keer. Die leerder luister na die geluide en kan dan na die prentjies wys in die volgorde waarin hy/sy dit gehoor het.
5
Leerder maak sy oë toe en luister na die geluide
Leerder maak sy oë toe en luister na die geluide. Die onderwyser speel elke geluid en leerder moet die geluide identifiseer. ‘n Perd wat runnik. ‘n Uil.
6
Leerder maak sy oë toe en luister na die geluide
Leerder maak sy oë toe en luister na die geluide. Die onderwyser speel elke geluid en leerder moet die geluide identifiseer. ‘n Klokkie wat lui. Water wat drup.
7
Die leerder moet die geluide apart identifiseer en dan in die korrekte volgorde wat dit gehoor is. Verander die volgorde ‘n paar keer. Die leerder luister na die geluide en kan dan na die prentjies wys in die volgorde waarin hy/sy dit gehoor het.
8
Leerder maak sy oë toe en luister na die geluide
Leerder maak sy oë toe en luister na die geluide. Die onderwyser speel elke geluid en leerder moet die geluide identifiseer. Bye wat zoem. Hen wat kekkel.
9
Leerder maak sy oë toe en luister na die geluide
Leerder maak sy oë toe en luister na die geluide. Die onderwyser speel elke geluid en leerder moet die geluide identifiseer. Gooi water in glas/houer. ‘n Skaap wat blêr.
10
Die leerder moet die geluide apart identifiseer en dan in die korrekte volgorde wat dit gehoor is. Verander die volgorde ‘n paar keer. Die leerder luister na die geluide en kan dan na die prentjies wys in die volgorde waarin hy/sy dit gehoor het.
Verwante presentaties
© 2025 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.