Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdEmmanuel Eilander Laatst gewijzigd meer dan 10 jaar geleden
1
Huiswerkoplossings
2
1b) Derdemag getalle beginnende van 216 ondertoe 6(6)(6) = 216 5(5)(5) = 125 4(4)(4) = 64 1d) elke getal in die ry voeg ‘n addisionele 1 by tot die vorige getal se syfers van 1, beginnende by 1
3
1f) ‘n Ry waar die volgende veelvoud van 2 bygevoeg is by elke vorige getal, beginnende met 1 en 2 1h) ‘n Ry waar elke 2de getal dubbeld die vorige getal is en waar die vorige getal elke keer met 1 vermeerder het, beginnende by 1 2a) -5 – 5 = -10 want 1 word afgetrek van die 1ste getal, maar dan word 1 meer elke keer afgetrek van die vorige getal
4
2b) 8 + 6 = 14 omdat die volgende veelvoud van 2 elke keer bygetal word by die vorige getal, beginnende met 2 en 2 2c) 8 / 2 = 4 omdat elke 2de getal ‘n ½ van die vorige getal is 2d) (-4)(-4)(-4) = -64 omdat elke getal die negatiewe is van ‘n derde magse getal beginnende met die derdemagse getal van 1 2e) 4(4) = 16 omdat elke 2de getal die volgende volkome vierkant is beginnende met 1
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.