De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

LOOPBANE EN LOOPBAANKEUSES

Verwante presentaties


Presentatie over: "LOOPBANE EN LOOPBAANKEUSES"— Transcript van de presentatie:

1 LOOPBANE EN LOOPBAANKEUSES
HOOFSTUK 13 LOOPBANE EN LOOPBAANKEUSES

2 KERNELEMENTE VAN WERKSKONTRAK, WERKERREGTE, WERKERVERPLIGTINGE, DIENSVOORWAARDES
EENHEID 1

3 ARBEIDSWETTE WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE (66 VAN 1995)
Reëls vir verhoudings tussen werkgewer, werknemer, vakbonde Bevorder reg op regverdige arbeidspraktyke bv. vorming van vakbonde, kollektiewe bedinging, besluitneming dmv werkplekforums, stakings Argumente en dispute dmv onderhandeling op te los ipv stakings en hofsake Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA/CCMA), arbeidshof, arbeidsappelhof Nie van toepassing op weermag, intelligensiedienste en geheimedienste nie

4 ARBEIDSWETTE WET OP GELYKE INDIENSNEMING (55 VAN 1998)
Bevorder gelyke geleenthede deur uitwissing van diskriminasie Reguleer regstellende aksie WET OP BASIESE DIENSVOORWAARDES (75 VAN 1997) Indiensnemingskontrak verpligtend Teen wet om kind jonger as 15 te laat werk Tussen 15 en 18 mag kinders geen gevaarlike werk doen Werknemers het pligte en verantwoordelikhede teenoor werkgewer

5 KERNELEMENTE VAN WERKSKONTRAK
leer die kernelemente Werksure en werksdae Betaling Oortyd-tarief Verlof Jaarlikse verlof Siekteverlof Swangerskapverlof Kleredrag Werksverpligtinge Werksetiek

6 Beginsels van gelykheid en regstelling
Arbeidswette bevorder gelykheid en regverdighed Verwyder onregverdige diskriminasie Regstelling ‘n manier om iets reg te stel of te korrigeer wat verkeerd of onregverdig is Soos wette om apartheid se onregverdigheid uit die weg te ruim Huidige onregverdigheid word hanteer deur: Tugverhore – vir werknemers se wangedrag Werksplekforums – om werkskwessies aan te spreek Vakbonde – werknemer verteenwoordig in tugverhore Bedingingsrade – verteenwoordig werknemers en –gewers in spesifieke sektore KVBA (KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE) – om geskille en dispute tussen werknemer en –gewer te bemiddel

7 Werwingsproses: algemene neigings en praktyke
Vind geskikte mense vir spesifieke werk Verskillende maniere Advertensies in koerante, tydskrifte, beroepstydskrifte, kennisgewingborde, sakesentrums, werkskeppings- en selfondernemingsorganisasies E-werwing: werwing dmv internet Sosiale netwerke

8 Vakbonde en georganiseerde arbeid
Verteenwoordig belange van lede in werksplekke Neem deel kollektiewe bedinging Onderhandel met werkgewers vir verhogings, beter werksomstandighede Vakbond-ampsdraers het die reg om Werkplek binne te gaan en lede te werf Vergader met werknemers buite werksure by werksplek Help werknemers met tugprosedures Spesiale verlof te kry vir vakbondkonferensies Kyk dat werkgewers werknemers behandel volgens wetgewing

9 GEORGANISEERDE ARBEID
Vakbonde is ‘n voorbeeld. Ander voorbeelde is: Werkgewersorganisasies Federasies LEER DIE DEFINISIES HIERVAN

10 3. WAT VERWAG DIE GEMEENSKAP VAN JOU WAT WERK BETREF
3. WAT VERWAG DIE GEMEENSKAP VAN JOU WAT WERK BETREF? SKRYF ‘N KORT PARAGRAAF OM TE VERDUIDELIK. Om te werk Belasting te betaal Nie persoonlike dinge by die werk te doen nie Om nie werkseiendom te steel, misbruik of beskadig nie. Neem inisiatief en help probleme oplos Samewerking Opdragte van baas uitvoer Nie siekverlof as jy gesond is nie Wees organiseerd en produktief.

11 WERKSETIEK EN GEMEENSKAPSVERWAGTINGE
Werksetiek = reëls of gedrag by die werk Toon wat aanvaarbaar of goed is by die werk Goeie werksetiek word beloon Gemeenskapsverwagtinge – wat mense verwag jy behoort te doen of hoe jy jouself behoort te gedra Werk as jy kan Goeie werksetiek Help nasiebou Vervul jou potensiaal Dra by tot ekonomie Betaal belasting Skep werk vir ander Mentor ander en dra jou kennis en vaardighede oor

12 Waarde van werk: hoe werk lewensbetekenis gee
EENHEID 2

13 Hoe werk betekenis gee aan die lewe
Die waarde van werk Betekenis – belang Vervulling – tevrede, vergenoegd, ingenome Passie – entoesiasme, geesdrif, ywer Waarde van werk is meer as net geld – dit gee doel en betekenis Hoe werk betekenis gee aan die lewe Selfverwesenliking – om jou potensiaal te bereik Maslow (sielkundige) beskryf selfverwesenliking as: potensiaal vervul doen wat jy in staat is om te doen ontwikkel altyd en bly nooit dieselfde nie LEES WAT DIE SIELKUNDIGES NOEM OOR WERK

14 HOOFSTUK 15 STUDIEVAARDIGHEDE

15 GEREEDMAKING VIR SUKSES: STRATEGIE OM SUKSESVOL TE WEES IN GR 12 EKSAMEN
EENHEID 1

16 HERSIENING VAN EIE STUDIEVAARDIGHEDE
Werk my studiemetode vir my? Kan ek nou vrae beantwoord wat ek nie voorheen kon nie? Is ek op my eksamens gefokus? Wat is my prioriteite?

17 TYDBESTUUR Vermy tydverkwisters (Facebook, Whatsapp, partyjies, en ander afleidings) Doen wat jy moet doen eerste. Priotiseer akademiese tyd as belangrikste.

18 PROEFEKSAMEN Kry laaste drie jaar se eksamenvraestelle met memo’s
Koerante se bylae Gebruik mindmaps / opsommings as hulp met eerste vraestel. Merk jou vraestelle self en vul opsommings /mindmaps aan Vra vir hulp by tutors/studente/onderwysers as jy nie die vrae verstaan nie Maak seker jy verstaan die vraagwoorde / instruksies

19 OPSOMMINGS Maak seker jou opsommings is volledig voor die eksamen begin Hersien opsommings twee dae voor die eksamen. Die dag voor die eksamen spandeer jy om ou vraestelle uit te werk.

20 HERSIENING Gaan deur al die hoofstukke, skrifte, huiswerk opdragte, toetse en eksamens. Vra vir hulp as daar afdelings is wat jy nie verstaan nie.

21 Aktiewe leer Passiewe leer MENSE ONTHOU GEWOONLIK… (leer aktiwiteite)
MENSE IS IN STAAT OM… (leer uitkomstes) Aktiewe leer Passiewe leer Definieer, beskryf, lys, verduidelik 10% van wat hulle lees 20% van wat hulle hoor 30% van wat hulle sien Demonstreer, toepas, prakties 50% van wat hulle sien en hoor Analiseer, definieer, skep, evalueer 70% van wat hulle sien en skryf 90% van wat hulle doen

22 NA TWEE WEKE ONTHOU ONS:
LEES HOOR WOORDE KYK PRENTE KYK FLIEK KYK NA UITSTALLING KYK NA DEMONSTRASIE SIEN HOE DIT GEDOEN WORD NEEM DEEL AAN GESPREK GEE ‘N PRAATJIE DOEN DRAMATIESE VOORSTELLING SIMULEER DIE WERKLIKE ERVARING DOEN DIT 10% WAT ONS LEES 20% WAT ONS HOOR 30% WAT ONS SIEN 50% WAT ONS SIEN EN HOOR 70% WAT ONS SÊ 90% WAT ONS DOEN EN SÊ

23 VOEDING Gebalanseerde maaltye Eet gesonde peuselhappies
Vermy suikers en stysels “voedsame voedselhappies”

24 VOOR JOU EKSAMEN Vermy swaar maaltye wat jou vaak sal maak
Eet ontbyt/middagete /peuselhappies voor eksamen Gaan badkamer toe voor jy skryf Water en kos word nie in die eksamenlokaal toegelaat nie.

25 REKREASIE Ontspan gedurende voorbereiding Kort, gereeld, verstandig

26 SLAAP Ten minste 6 ure per nag Vermy deurnagte
Vermy pille wat jou wakker hou

27 SELFRESPEK EN MOTIVERING
Wees gemotiveerd en ywerig Vermy negatiewe selfgesprekke

28 Hersiening van studievaardighede en hersiening van eksamenskryfvaardighede
EENHEID 2

29 VOOR DIE EKSAMEN Skryfbehoeftes
Ontspan en moenie met ander leerders gesels wat jou gespanne kan maak nie Hou 30 minute voor die eksamen op studeer Wees betyds Doen ontspannings/asemhalingsoefening voor die eksamen

30 TYDENS DIE EKSAMEN Skryf eksamennommer Lees die vraestel
Werk uit hoeveel tyd jy aan elke vraag moet spandeer Kyk na die puntetoekenning en skryf genoeg en volledig

31 LEES DIE VRAE Lees die vrae noukeurig deur
Beantwoord net wat gevra word Volg die instruksies noukeurig – doen presies wat jy gevra word om te doen. DIT IS DUS BAIE BELANGRIK OM DIE VRAAGWOORDE TE KEN

32 Multikeuse vrae Antwoord die vraag voor jy na die antwoorde kyk
Elimineer onwaarskynlike antwoorde Onderstreep werkwoorde, breek vraag op Maak seker antwoord is langs die regte nommer

33 Waar of onwaar As een deel van die stelling waar is en die ander deel is onwaar, is die kanse groot dat die antwoord onwaar is, tensy daar ‘n kwalifiserende woord is soos gewoonlik of partymaal. Ekstreme stellings is gewoonlik onwaar Woorde soos meeste, sommige, gewoonlik, soms ens. maak gewoonlik ‘n stelling waar. Negatiewe stellings: verander dit in die positiewe, antwoord dan, en skryf die teenoorgestelde antwoord neer

34 Passende items Lees die hele gedeelte voor jy antwoord
Begin met die maklikste items eerste Trek die passende items dood nadat jy dit gebruik het. Kies die alternatief naaste aan die waarheid as jy nie ‘n perfekte pasmaat kry nie. Vind uit of item meer as een keer gebruik kan word Kyk vir ekstra items aan een kant van lys Spaar tyd deur lang helfte van stelling eerste te lees en dan die kort woord in ander lys te soek

35 Voltooiing van sinne en kortvrae
Lees sin noukeurig deur om dit reg te verstaan Antwoord net wat vraag vrae, nie als wat jy van onderwerp weet nie Antwoord wat die vraag vrae: Wie – persoon Hoekom – rede Hoe – proses Wat – ding Wanneer – datum Waar - plek

36 Gevallestudies Beplan voorruit Dink oor die vraag
Beplan met behulp van mindmap Antwoord in volgorde wat aangebied word Besluit watter dele van info is belangrik Staaf jou antwoorde met bewyse of getuienis

37 Opstel vrae Onderstreep sleutelwoorde Beplan met breinkaart
Nommer punte in volgorde Inleiding, paragrawe, slot Kom by punt uit Staaf idees en feite Hou by onderwerp Organiseer idees Fokus feite

38 Algemene eksamenfoute
Agterlosig Verkeerde antwoorde by verkeerde vrae Lees nie Meer as een antwoord vir meerkeusevrae Gee nie voorbeelde Skryf lelik Spandeer te veel tyd op vrae waarmee sukkel Volg nie instruksies Vergeet om vrae te doen wat uitgelos is

39 LOOPBANE EN LOOPBAANKEUSES
EENHEID 1

40 VERFYNING VAN PORTEFEULJE NA SKOOL
Maak seker portefeulje bevat: Gesertifiseerde afskrifte van akademiese rekord I.D. dokument Verwysings en getuigskrifte Afskrifte van aansoeke vir: Toelating Beurse lenings kontakbesonderhede van al die plekke waarby jy aansoek doen ‘n Curriculum vitae

41 VERFYNING VAN PORTEFEULJE NA SKOOL
Hou portefeulje op datum Vervang gereeld gewaarmerkte afdrukke Lys alles wat gedoen moet word Organiseer dit op ‘n logiese manier

42 TOELATINGSVEREISTES VIR GRAAD, DIPLOMA, HOËR SERTIFIKAAT
BACCALAUREUS-GRAAD Huistaal 40% Vier vakke of meer 50% Twee vakke 30% DIPLOMA Drie vakke 40% HOËR SERTIFIKAAT Twee ander vakke 40% Drie vakke 30%

43 TOELATINGSVEREISTES VIR GRAAD, DIPLOMA, HOËR SERTIFIKAAT
Besluit waar jy wil studeer en wat hulle aanbied Voldoen jy aan die vereistes? Kry aansoekvorm en voltooi Stuur in lank voor sluitingsdatum Sluit die relevante dokumente in Skryf neer of jy en wanneer jy vir onderhoud of keuringstoets moet gaan Doen by meer as een instelling aansoek Vind uit wat die spertye is

44 TOELATINGSVEREISTES VIR GRAAD, DIPLOMA, HOËR SERTIFIKAAT
SKRYF IN JOU SKRIF: TPT – TOELATINGSPUNTETELLING

45 TOELATINGSVEREISTES VIR GRAAD, DIPLOMA, HOËR SERTIFIKAAT
FINANSIERING STUDIEBEURS MERIETETOEKENNINGS BEURSE EN LENINGS SPORTBEURSE NASIONALE FINANSIËLE SKEMA VIR STUDENTE BEURSE VAN NASIONALE EN PROVINSIALE REGERINGS, MAATSKAPPYE, ORGANISASIES, WERKGEWERS, VAKBONDE ENS. WERKSTUDIEPROGRAMME EDULOAN LENINGS VAN BANKE

46 TOELATINGSVEREISTES VIR GRAAD, DIPLOMA, HOËR SERTIFIKAAT
FINANSIERING Vereistes: Goeie punte Geldelike behoefte Geslag Studieveld Lidmaatskap Kyk na: Sluitingsdatums vir aansoeke Terugbetalingsverpligtinge werksverpligtinge

47 LOOPBANE EN LOOPBAANKEUSES
EENHEID 2

48 IDENTIFISEER BETREKKINGSGELEENTHEDE
Met ‘n NSS: LEERDERSKAP: betaal nie, studeer en verdien geld SKADUWERK: help besluit of jy die regte beroep kies VOO-KOLLEGE: as jy finansieel behoeftig is kan die VOO beurse gee OORBRUGGINGSJAAR: reis, vrywillige werk, kry ‘n werk – gee meer tyd om na meer opsies te kyk NASIONALE WEERMAG OF POLISIEDIENS: ontwikkelingsprogramme word aangebied VRYWILLIGE DIENSTE: kan dalk hieruit werk kry VAARDIGHEIDSPROGRAMME: gee praktiese ervaring en maak jou meer indiensneembaar ENTREPRENEURSKAPPE: dit bevorder werkskepping en verlig armoede.


Download ppt "LOOPBANE EN LOOPBAANKEUSES"

Verwante presentaties


Ads door Google