Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
GepubliceerdSaskia Timmermans Laatst gewijzigd meer dan 6 jaar geleden
1
Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant
Plantweefsels Lewenswetenskappe Graad 10 J. Oliphant
2
Meristematiese weefsel
Plantweefself 1. Meristematiese weefsel 1.1. Apikale meristeem 1.2. Laterale mersteem 2. Permanente Weefsel 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiema 2.3. Kollenchiem 2.4. Sklerenchiem 2.5. Vaatweefsel 2.5.1. Xileem 2.5.2. Floëem
3
2. Permanente Weefsel Weefsel wat reeds gedifferensieer is om ‘n bepaalde funksie te verrig. Wat is differensiasie? Die proses waartydens selle/weefsel hul grootte, vorm en struktuur verander om bepaalde funksie te verrig.
4
2. Permanente Weefsel 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiem 2.3. Sklerenchiem
Daar is 5 subgroepe meristematiese weefsel: 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiem 2.3. Sklerenchiem 2.4. Kollenchiem 2.5. Vaatweefsel
5
Meristematiese weefsel
Plantweefself 1. Meristematiese weefsel 1.1. Apikale meristeem 1.2. Laterale mersteem 2. Permanente Weefsel 2.1. Epidermis 2.2. Parenchiema 2.3. Kollenchiem 2.4. Sklerenchiem 2.5. Vaatweefsel 2.5.1. Xileem 2.5.2. Floëem
6
2.1. Epidermis Epidermis vorm die buitenste laag van wortels, stingels en blare
7
Basiese struktuur
8
Basiese struktuur Epidermis (Baksteenvormige sel) Kutikula
Wat is die kutikula? Dit is ‘n wasagtige laag wat die blaar en stingel epidermis bedek Die kutikula voorkom oormatige vogverlies van blare en stingels Kutikula
9
Basiese struktuur Baksteenvormige selle In ‘n enkel laag gerangskik
Deurskynend, geen chloroplaste Geen interselulêre lugruimtes Blaar en stingel epidermis bedek met kutikula Geen kutikula by wortel epidermis Epidermis selle kan gedifirensieerd word
10
Differensiasie van epidermis
Wortelhaar Huidmondjie (stomata)
11
Wortelhaar Wortelhare is eensellig, dunwandige uitgroeisels van epidermis Geen kutikula Vergroot absorpsie oppervlakte van wortel Waar word wortelhare aangetref? By die wortels van plante
16
Bou van wortelhaar
17
2.1.2. Huidmondjie (Stomata)
‘n Huidmondjie word gevorm deur 2 boontjievormige sluitselle Sluitselle kom in blaar epidermis voor Tussen sluitselle is ‘n opening (huidmondjieporie) Sluitselle bevat chloroplaste Wande van sluitselle is onreëlmatig verdik Sluitselle het ‘n dun buitewand en dik binnewand
22
Bou van huidmondjie (stomata)
23
Funksie van epidermis Beskerm onderliggende weefsels teen besering en uitdroging Kutikula voorkom oormatige vogverlies in blare en stingels Deurskynende epidermis laat sonlig deur vir fotosintese Wortelhare absorbeer water en minerale soute uit grond Sluitselle (huidmondjie) beheer gaswisseling
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.