Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Die nier
2
Urienstelsel
3
ONSUIWER GEOKSINEERDE BLOED SUIWER GEDEOKSINEERDE BLOED
ONDER DIAFRAGMA TEEN RUGGRAAT BOONTJIEVORMIG VERVOER URIENE NA BLAAS STOOR URIENE TYDELIK VERVOER URIENE NA BUITE
4
PROSESSE VAN NIERWERKING
FUNKSIES VAN NIER EKSKRESIE VAN UREUM (STIKSTOFAFVALPRODUK) pH REG OSMOREGULASIE SOUTREGULASIE PROSESSE VAN NIERWERKING FILTRASIE HERABSORPSIE EKSKRESIE
5
Siektes van Urienstelsel
NIERVERSAKING WANNEER NIERE OPHOU FUNKSIONEER. DIALISE ONDERGAAN NIERSTENE VORMING VAN KRISTALLE BLAASINFEKSIE (SISTITIS) BAKTERIA WAT INFEKSIE IN BLAAS VEROORSAAK AGV SWAK TOILET HIGIëNE
7
NIER BOONTJIEVORMIG ROOIBRUIN INGEBED IN VET VIR BESKERMING
8
INWENDIGE BOU VAN DIE NIER
NIERBEKKEN NIERKORTEKS NIERMEDULLA NIERKELK
9
NIERKAPSEL
10
INWENDIGE BOU VAN DIE NIER
ONSUIWER GEOKSINEERDE BLOED BESKERM NIER BEVAT FILTREERDERS SUIWER GEDEOKSINEERDE BLOED VERVOER URIENE NA BLAAS
11
AKTIWITEIT
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.