Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Woordsoorte… ag nee!
2
Kom ons haal die woordsoorte uit die... Klerekas!!
3
Rokke = selfstandige naamwoorde Hangers = lidwoorde
4
Byvoeglike naamwoorde:
die JUWELE van die taal!
5
T-hemde: voornaamwoorde
(...vervang die rokke/ selfstandige naamwoorde)
6
Klein woordjies wat altyd VOOR/ ONDER/ AGTER/ OP die ander goed is
Grimering = voorsetsels Klein woordjies wat altyd VOOR/ ONDER/ AGTER/ OP die ander goed is
7
Telwoorde (sportklere) Hooftelwoorde Rangtelwoorde een agthonderd...
eerste veertiende
8
Swemklere = Tussenwerpsels
AITSA!! Hierts! Sjoe! Eina!!
9
Rekkies, haarlinte, kam…
= VOEGWOORDE EN WANT MAAR OMDAT...
10
Skoene = werkwoorde 3 soorte ...
11
1. Selfstandige werkwoorde
Hulle kan op hulle EIE “staan”
12
HELP die selfstandige werkwoorde
2. Hulpwerkwoorde HELP die selfstandige werkwoorde
13
Koppelwerkwoorde maak sinsdele “vas”
word is lyk blyk skyn heet voorkom...
14
Kouse & sokkies = BYWOORDE Plek Tyd Wyse Modaliteit Graad
15
Geskep deur: Danielle Heyns
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.