Download de presentatie
De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub
1
Geswelle en Ulsera
2
Geswelle: Geskiedenis
Wanneer die eerste maal opgemerk? Wat het die pasiënt dit laat opmerk? Simptome in die geswel? Veranderinge sedert dit die eerste maal opgemerk is? Verdwyn dit ooit? Enige ander geswelle voorheen? Weet die pasiënt wat die oorsaak was?
3
Geswelle: Ondersoek 1 Presiese posisie
Kleur en tekstuur van oorliggende vel Temperatuur Teerheid Vorm Grootte Oppervlak
4
Geswelle: Ondersoek 2 Rand Samestelling Wegdrukbaarheid
Verhouding tot omliggende strukture Plaaslike limfnodes Lokale weefsels Ondersoek altyd die hele pasiënt!
8
Geswelle: Samestelling 1
Konsistensie: Kliphard Rubberagtig Sponsig Sag Fluktuasie Vloeistof trilling Deurskynend?
9
Geswelle: Samestelling 2
Resonansie Pulserend? Samedrukbaarheid Geruise
10
Ulkus: Geskiedenis Wanneer die eerste maal opgemerk?
Wat het die pasiënt dit laat opmerk? Simptome van die ulkus? Veranderinge sedert dit die eerste maal opgemerk is? Enige ander vorige ulsera? Weet die pasiënt wat die oorsaak is?
11
Ulkus: Ondersoek 1 Posisie Vorm (Teken) Grootte Kleur Teerheid
Temperatuur
12
Ulkus: Ondersoek 2 Basis Rand: Skuins Uitgepons Ondermyn Gerol
Uitgerol Diepte (mm en anatomies)
14
Ulkus: Ondersoek 3 Eksudaat (?offensief)
Verhouding tot omliggende weefsels Limfnodes Toestand van lokale weefsel: Bloed Voorsiening Senuwee voorsiening Veltekens Ondersoek altyd die hele pasiënt!
17
APL sindroom
Verwante presentaties
© 2024 SlidePlayer.nl Inc.
All rights reserved.