De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

HERSIENING STROOMBANE.

Verwante presentaties


Presentatie over: "HERSIENING STROOMBANE."— Transcript van de presentatie:

1 HERSIENING STROOMBANE

2 STROOM & DIE VLOEI VAN ELEKTRONE
ELEKTRIESE STROOM is die hoeveelheid lading wat per sekonde verby ’n punt in die geleier beweeg 1 COULOMB is die hoeveelheid lading wat in 1 sekonde verby ’n punt in die stroombaan beweeg wanneer die stroom 1A is AMMETER meet die tempo van vloei van lading

3 POTENSIAALVERSKIL & EMK
POTENSIAALVERSKIL tussen 2 punte in ’n stroombaan is die verskil in elektriese potensiele energie per eenheidslading EMK (elektromotoriese krag) is die hoeveelheid energie wat die battery in staat is om aan 1C lading oor te dra wanneer die lading deur die battery beweeg VOLTMETER meet die hoeveelheid energie wat aan 1C lading oorgedra word

4 WEERSTAND & OHM WEERSTAND is die teenstand wat ’n geleier teen die vloei van lading bied. Dis ook die verhouding van potensiaalverskil oor die komponent tot die stroom deur die komponent OHM: ’n Geleier het ’n weerstand van 1ohm as ’n stroom van 1A daardeur vloei terwyl ’n potensiaalverskil van 1V gehandhaaf word OHM SE WET: Die stroom tussen 2punte in ‘n geleier is direk eweredig aan die potensiaalverskil oor die 2punte mits die weerstand konstant bly.

5 die tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word.
DRYWING die tempo waarteen arbeid verrig of energie verbruik word.

6 KOSTE BEREKENING (kWh) verwys na die gebruik van 1 kilowatt elektrisiteit vir 1 uur.

7 VOORBEELD

8

9

10 VERHOUDING VRAE

11 VERHOUDING VRAE

12 OHMIESE VS NIE-OHMIESE GELEIERS
Potensiaalverskil (V) Stroom (A)

13 OHMIESE VS NIE-OHMIESE GELEIERS
Stroom (A) Potensiaalverskil (V)

14


Download ppt "HERSIENING STROOMBANE."

Verwante presentaties


Ads door Google