De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Anorganiese verbindings

Verwante presentaties


Presentatie over: "Anorganiese verbindings"— Transcript van de presentatie:

1 Anorganiese verbindings
J.Oliphant

2 Anorganiese verbindings
Anorganiese verbindings kan nie deur lewende organismes vervaardig word nie Kan ook koolstof (C) bevat - maar nooit koolstof en waterstof (H) saam nie

3 Inleiding

4 3. Bemesting stowwe Verskaf plantvoedingstowwe om grondvrugbaarheid te herstel Dis die doeltreffendste manier om gewasopbrengs en kos gehalte te verbeter Blengrikste stowwe is: Stikstof (in vorm van nitrate) Fosfor (in vorm van fosfate) Kalium

5 Oorgebruik van bemestingstowwe
Grondstruktuur word afgebreek a.g.v. oormatige bemesting Reenwater en afloop water spoel van die stowwe weg uit grond uit Hierdie stowwe beland in damme, riviere en ander water bronne Dit veroorsaak besoedeling = Eutrofikasie

6 Eutrofikasie Bemestingstowwe beland in riviere/damme
Fosfate veroorsaak oormatige alge groei Alge blokeer sonlig om water te penitreer Dit verhoed dat water plante kan fotosintetiseer

7 Eutrofikasie… Waterplante sterf
Grootskaalse ontbinding vind plaas en put suurstof uit Ander organismes, soos visse, afhanklik van suurstof sterf Hierdie proses staan bekend as Eutrofikasie

8 Eutrofikasie


Download ppt "Anorganiese verbindings"

Verwante presentaties


Ads door Google