Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter gesin is ‘n dogtertjie en watter ‘n seuntjie. Watter gesin het ‘n gesonde leefstyl en hoekom. Begin so ‘n gesprek oor hoe mens uit bronne meer kan leer oor mense wie jy glad nie ken nie. juffrouj.wordpress.com
Verskillende soorte bronne Inleiding oor hoe daar verskillende maniere is hoe ons inligting kan bekom. juffrouj.wordpress.com
Mondelinge bronne Toesprake Onderhoude Liedjies Oorvertellings juffrouj.wordpress.com
Visuele bronne Skilderye Foto’s Films Spotprente Kaarte Grafieke juffrouj.wordpress.com
Voorwerp Standbeelde Gereedskap Meubels Klere Geboue juffrouj.wordpress.com
Geskrewe bronne Briewe Dagboeke Boeke Amptelike dokumente. juffrouj.wordpress.com