De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan

Verwante presentaties


Presentatie over: "Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan"— Transcript van de presentatie:

1 Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
U is groter, die hemel is U baan Al die sterre aan die hemelruim jubel almal saam Oor U almag en U majesteit Die eng’le sing dit saam

2 Ere aan God Ere aan God in die hoogste hemele
Ere aan God, verheerlik nou Sy naam Ere aan God, in die hoogste hemele

3 Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
U is groter, God van liefde is U naam Want U stuur U Seun om mens te word En onder ons te woon Om ons sonde en gebrokenheid Vir ewig te versoen

4 Ere aan God Ere aan God in die hoogste hemele
Ere aan God, verheerlik nou Sy naam Ere aan God, in die hoogste hemele En vrede op aarde vir die mense In wie Hy Hom behaag (x2)

5 Ere aan God Ere aan God in die hoogste hemele
Ere aan God, verheerlik nou Sy naam Ere aan God, in die hoogste hemele


Download ppt "Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan"

Verwante presentaties


Ads door Google