De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

WOORDE MET HOOFLETTERS

Verwante presentaties


Presentatie over: "WOORDE MET HOOFLETTERS"— Transcript van de presentatie:

1 WOORDE MET HOOFLETTERS
Reëls oor hooflettergebruik

2 Die man loop… Sal jy asseblief…. Ek hou van …. Jy moet die…
aan die begin van sinne Die man loop… Sal jy asseblief…. Ek hou van …. Jy moet die…

3 Eiename Yamkela Rondebosch. Europa Bybel Omo

4 ‘n Goeie man het eendag…
‘n sin wat met “‘n” begin, word gevolg deur ‘n hoofletter ‘n Nuwe boek…… ‘n Paar jaar gelede… ‘n Vrou het beweer… ‘n Goeie man het eendag…

5 Die name van bevolkingsgroepe en lede van sulke groepe
Europeërs Vendas Suid-Afrikaner Engelsman Namibiërs

6 die name van wette die Kinderwet die Skolewet

7 of aardryksundige name
Geografiese of aardryksundige name Hartebeespoortdan Stille Oseaan Weskus Oos-Kaap Hoëveld

8 Name van sterrestelsels en hemelliggame
Neptunus Mars Die Melkweg Die Suiderkruis

9 Du Plessis De Jager De Villiers P. de Jager N. du Plessis
Elke deel van vanne wat uit twee losgeskrewe dele bestaan Du Plessis De Jager De Villiers As die van egter deur ‘n voornaam gevolg word, lyk dit so: P. de Jager N. du Plessis A. de Villiers

10 Woorde wat vas geskryf word
englishblog.com; essaymojo.co.uk; depressioncookies.blogspot.com

11 Met ‘n eienaam en ‘n ander s.nw
Van 2 of meer s.nwe. Speelpark skoolskoen Met ‘n eienaam en ‘n ander s.nw Mooirivierpark Lotusweg Samestellings

12 Met –kant as die tweede gedeelte
Onderkant bokant Tussen ‘n bywoord en toe Soontoe Boontoe ondertoe Samestellings

13 ONTHOU EGTER englishblog.com; essaymojo.co.uk; depressioncookies.blogspot.com

14 Selfstandige naamwoorde + ‘toe’ is
Onthou: huis toe; kerk toe; werk toe Selfstandige naamwoorde + ‘toe’ is ALTYD twee woorde!! englishblog.com; essaymojo.co.uk; depressioncookies.blogspot.com


Download ppt "WOORDE MET HOOFLETTERS"

Verwante presentaties


Ads door Google