De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

NA VOOR.

Verwante presentaties


Presentatie over: "NA VOOR."— Transcript van de presentatie:

1 NA VOOR

2 Alles wat ek by Noag leer
1. Beplan. Toe Noag die ark gebou het, het dit nie gereën nie. Maak seker jy is fiks. Jy kan dalk nog voor jy aftree gevra word om iets GROOTS te doen. Moenie na die brompotte en negatiewe mense luister nie. Doen wat jy moet doen. 4. Bou jou toekoms op hoë grond. Spoed is nie altyd ‘n voordeel nie. Onthou die slakke en jagluiperds was almal aanboord. Vir veiligheid, onthou: 2 koppe is beter as 1. As jy gestres is, dryf ‘n bietjie. Maak seker jy mis nie die boot nie. Onthou: Ons is almal in dieselfde bootjie! ONTHOU: Die ark is deur ‘n amateur gebou; die Titanic deur professionele mense. Ongeag die storm, as jy weet waar jy kan skuil, sal daar altyd vir jou ‘n reënboog wag.

3 LEES EN KYK LENGTE VAN TEKSTE WAT GELEES MOET WORD Gr7 Gr 8 Gr 9 Gr 10
HARDOP 1 par 2 par 3 par Nie minder as 3 paragrawe nie. Besluit telkens waarna jy gaan luister. LEESBEGRIP woorde 350 – 400 woorde 400 – 450 woorde 400 – 500 woorde 500 – 600 woorde 600 – 700 woorde ONAFHANK-LIK (NET BY 7-9) Genres soos deur KABV voorgeskryf (ten minste een per kwartaal – nie novelle nie) Ek laat my klasse elke kwartaal ten minste een boek lees. Toets mondeling of deur resensie. OPSOMMING 40 – 50 Teks: 220 50 – 60 Teks: 240 Teks: 260 60-70 Teks: 200 Teks: 230 70 woorde Teks: 250

4 TYD TOEGESTAAN VIR LEES EN KYK
Gr7 Gr 8 Gr 9 Gr 10 Gr 11 Gr 12 3 ure oor 2 weke 1 ½ vir begrip; 1 ½ vir letterkunde 4 ure oor 2 weke. Ons neem aan dis ook 50/50.

5 3.2 Lees en kyk VOO Lees / kyk kombineer twee aspekte: • die leer en toepassing van strategieë vir die dekodering en begrip van tekste; en • die leer en toepassing van kennis van die kenmerke van tekste. Beide aspekte behoort teenwoordig te wees tydens die onderrig van literêre en nieliterêre tekste. Die inhoud van lees en kyk is gerangskik in: • lees vir begrip; • lees vir formele studie (letterkunde); en • uitgebreide selfstandige lees. Die leesproses Pre-leesaktiwiteit Leesaktiwiteite Post-lees Pre-lees: • Vluglees en soeklees Tydens lees herlees visualiseer, • Maak aantekeninge. Som die hoof- en ondersteunende gedagtes op. 3.1.2 Lees en kyk Gr 7- 9 Lees en kyk kombineer twee aspekte: die leer en toepassing van strategieë vir dekodering en begrip van die teks; en die leer en toepassing van kennis van die kenmerke van tekste. Beide aspekte behoort teenwoordig te wees tydens die onderrig van literêre en nie-literêre tekste. Die inhoud van Lees en kyk is gerangskik in: 1) lees vir begrip; 2) lees vir formele studie (letterkunde); en 3) uitgebreide selfstandige lees.

6 DIFFERENSIASIE ?????? Kom almal doen dieselfde kurrikulum. Boomklim!

7

8 Wat is differensiasie? Jy pas jou onderrig aan om leerders van verskillende grade te help om dieselfde akademiese inhoud baas te raak. Dit beteken nie dat jy aparte losstaande aktiwiteite van een graad na die volgende moet aanbied nie. Dit beteken wel dat jy verbandhoudende aktiwiteite wat pas by die vlak van ‘n sekere graad sal aanbied met die doel om te verseker dat alle leerders uiteindelik ‘n sekere konsep sal verstaan. Die geheim van differensiasie is om elke jaar te bou op dit wat in die vorige jaar gedoen is

9 Wat het ek nodig om te differensieer?
1. Ken jou vak en ken die inhoud van KABV. Weet presies wat jy in elke graad gaan beklemtoon. 2. Stel vas hoeveel jou leerders weet van dit wat jy hulle wil leer. 3. Pas jou onderrigmetode aan volgens die graad voor jou .Jy kan nie vir Gr 7 en 10 op dieselfde manier aan ‘n gedig bekendstel nie. 4. Toets! Toets! Toets! Stel heeltyd vas wat die kind bemeester het.

10 KABOUTERLIEFDE Ingrid Jonker (Vir Simone)
  Die kabouter met die rooi-rooi pet die kabouter met die geel hemp aan het sy hart gistraand vir my gegee en sy hemp is vir die maan. Differensiasie begin reeds by prelees: Ons stel die gedig op verskillende wyses aan die klas voor. Tydens lees: Bv vir Gr 7, 8 en 9: Lees ‘n strofe, stop en laat hulle teken wat hulle van die strofe verstaan. Vir Gr : lees ‘n strofe, laat hulle 2 of meer sinne skryf om die strofe op te som, ens. Postlees: Pas definitief jou vrae aan:

11 POSTLEES Graad 7 In strofe 1 rym aan met ….
Kies die rympatroon wat pas by strofe 1: abab/abba/abcb Graad Watter tipe strofes kry ons in hierdie gedig? Motiveer jou antwoord. Skryf die rympatroon in strofe 1 neer en benoem dit.

12 BENADERING TOT LETTERKUNDE
Graad Graad Onderrig vir begrip DOEL: Wek gevoeligheid vir taal wat meer verfyn, letterkundig, figuurlik, simbolies en betekenisvol gebruik word. Alles staan net so in KABV-dokument vir ook.

13 EIE INTERPRETASIE PASOP: Moenie eie interpretasie aan leerders oordra nie. Dit gaan nie oor reg of verkeerd nie. Kyk na wat vir die kind betekenisvol is binne die konteks van die letterkunde teks “Ek verwag dat julle onafhanklike, kreatiewe en kritiese denkers sal wees wat presies doen wat ek sê.”

14 Ag, ek dink die skrywers kon maar net nie besluit nie.
Haai, in my boek staan A vir Adam! A staan vir appel.

15 ONTHOU: Onderrig letterkunde, nie gedigte of kortverhale nie.

16 By die onderrig van letterkunde moet ons die volgende onderrig:
DIE IDENTIFISERING, FUNKSIE EN BETEKENIS VAN: Beeldspraak Stylfigure Sinstrukture Paragraafstrukture Innerlike bou Uiterlike bou Woordkeuse Motiewe wat deur teks loop Simboliek Kleur Klank

17 POëSIE: Hoe ons binne Senior fase kan differensieer.
Die sterre met hul wit ligte het geknipoog toe ons lag hul't rondom ons in 'n kring getrek soos 'n laer in die nag. GRAAD 7 GRAAD 8 GRAAD 9 Kenmerke Spreker Rym Klanknabootsing Strofebou Boodskap Tema

18 Elemente Beeldspraak Vergelyking Metafoor Personifikasie Stylfigure Herhaling Kontras Eufemisme Simbole Hiperbool Antiklimaks Ironie Sarkasme Woordspeling Onderbeklemtoning

19 GRAAD 7 Klem val op: Identifikasie (bv. In reël 4 lyk die sterre se posisie soos ‘n (…) Dis ‘n voorbeeld van (x/y/z). IDENTIFISEER GRAAD 8 eenvoudige verduideliking van betekenis (bv. watter twee dinge word met mekaar vergelyk) BETEKENIS GRAAD 9 Klem van op: identifikasie, eenvoudige verduideliking en eenvoudige manier van motivering waarom bg. goed werk/funksioneel is FUNKSIONALITEIT

20 Hoe pak ons die gedig aan: Graad 7 - 9
Ons gaan hier TWEE aspekte kombineer: (1) Die kind gaan strategieë leer om die gedig te dekodeer en te begryp en die strategieë dan TOEPAS. (2) Die kind gaan sekere kennis oor die kenmerke van die gedig leer en dit dan TOEPAS. Watter strategieë? 1. WOORDBEGRIP:Hulle moet die betekenis van elke woord in die gedig ken. 2. SINSBEGRIP: Hulle moet verstaan hoe elke sin /versreël aanmekaargesit is.

21 Kenmerke vs Elemente Vgl Boustyl vs Boustene

22 KENNIS: WAT MOET DIE GRAAD 7 – 9 KIND WEET? Gr 10 -12
1. Kenmerke van ‘n gedig: Hier dink ons aan: spreker, strofes, versreëls, rym 2. Moet die volgende elemente kan IDENTIFISEER. Beeldspraak (vergelyking, metafoor, personifikasie) Stylfigure: hiperbool, kontras, ironie, sarkasme, antiklimaks, simbole, eufemisme, woordspeling, onderbeklemtoning, herhaling) Klankelemente: (klanknabootsing, ritme, enjambement) 3. Moet beeldspraak, stylfigure en klankelemente kan VERDUIDELIK – nie definisie gee nie. 4. Moet digter se doel met ‘n sekere gedig kan verwoord. 4. Moet boodskap/tema van die gedig kan verduidelik. 5. Moet weet watter elemente die boodskap/tema ondersteun 6. Moet kan sê hoe goed dit werk om die spesifieke element te gebruik om die boodskap/tema te ondersteun. Voeg by: Moet die kenmerke van die soort gedig kan verduidelik. Moet kan verduidelik hoe versreëlbou en strofebou asook elemente van gedig verband hou met die tema/boodskap Voeg by: inversie, karikatuur, spot, satire, metonimia

23 DRIE VRAE: As die gedig klaar gelees is, moet die kind die volgende DRIE vrae kan beantwoord: (1) Wat sê die digter in hierdie gedig? (2) Hoe weet ek dit? (3) Hoe laat die gedig my voel? Ons kan vrae vra oor: Letterlike betekenis Figuurlike betekenis Woordkeuse Leestekens

24


Download ppt "NA VOOR."

Verwante presentaties


Ads door Google