De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

VRY OM AFRIKANER TE WEES

Verwante presentaties


Presentatie over: "VRY OM AFRIKANER TE WEES"— Transcript van de presentatie:

1

2 VRY OM AFRIKANER TE WEES

3 ONS HERDEFINIEER ONSSELF
VERARMDE AFRIKANERS: ● 1988: slegs 2% was arm ● Nou: 46% kan nie ‘n huis van meer as R koop nie ● gesinne bly in tente, sinkhuise, wendyhuisies, woonwaens ● werkloos ● 77 plakkerskampe in Pretoria. Wat gebeur daar?

4 hulle bly bymekaar en probeer mekaar help
Daar kom ‘n nuwe geslag verarmde afrikaners hulle bly bymekaar en probeer mekaar help hulle sal hul kos met swartes naby hulle deel hulle is moedeloos maar nie verbitterd nie “ons is nie sleg omdat ons arm is nie”

5 ► teiken van misdaad (“hulle is ryk, dis ons goed”)
GELOUTERDE MIDDELKLAS: ► albei ouers moet werk ► teiken van misdaad (“hulle is ryk, dis ons goed”) ► kinders/kleinkinders verlaat die land ► ‘glasplafon’ by die werk ► oorleef op skuld ► probleme met skole tot pensioen

6 gister is vir hulle ‘n vreemde land
Daar IS ‘n nuwe geslag afrikaners gister is vir hulle ‘n vreemde land wêreldburgers (internet & globalisering) wil behoort sing De la Rey, skree vir Bafana Bafana opleiding na skool kom nie meer vanself nie oorlewing deur harde werk “ons word van ons toekoms beroof”

7

8 WAARHEEN GAAN ONS ? ■ ons gaan nie verdwyn nie! Gen 28:13-15
Ek is JAHWEH, die God van jou vader Abraham en die God van Isak. Die land waar jy op lê en slaap, sal Ek aan jou en jou nageslag gee; en jou nageslag sal wees soos die stof van die aarde, en jy sal uitbrei na die weste en ooste, en na die noorde en suide; en in jou en jou nageslag sal al die geslagte van die aarde geseën word. Ek is met jou, en sal jou bewaar oral waar jy heengaan, en Ek sal jou terugbring in hierdie land; want Ek sal jou nie verlaat nie, totdat Ek gedoen het wat Ek jou gesê het

9

10 Luister nou, my kneg Jakob, en Israel wat Ek uitverkies het!
■ ons gaan nie ons identiteit verloor nie! Jes 44:1-5 Luister nou, my kneg Jakob, en Israel wat Ek uitverkies het! So sê JAHWEH, jou Maker en jou Formeerder van die moederskoot af, wat jou help: Wees nie bevrees nie, Jakob, my kneg, en Jesúrun wat Ek uitverkies het! Want Ek sal water giet op die dorsland en strome op die droë grond; Ek sal my Gees op jou kroos giet en my seën op jou nakomelinge. En hulle sal uitspruit tussen die gras in, soos wilgerbome by waterlope. Die een sal sê: Ek behoort aan JAHWEH; en die ander sal die naam van Jakob uitroep; en die ander sal met sy hand skrywe: Ek behoort aan JAHWEH, en hom met die erenaam Israel noem

11 waarom ??? ■ ons gaan ‘n sterk invloed in die wêreld wees!
Jes 41:14-16 Wees nie bevrees nie, wurmpie Jakob, volkie Israel! Ék help jou, spreek JAHWEH, en jou Losser is die Heilige van Israel. Ek maak jou tot ‘n skerp, nuwe dorsslee wat baie tande het: jy sal berge dors en fyn maal, en heuwels maak soos kaf. Jy sal hulle uitwan, en die wind sal hulle wegneem en die storm hulle verstrooi; maar jy sal juig in JAHWEH, jou beroem op die Heilige van Israel waarom ???

12 Gen 12:2-3 Ek sal jou ‘n groot nasie maak en jou seën en jou naam so groot maak, dat jy ‘n seën sal wees. En Ek sal seën diegene wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word Gen 12:18, 22:18, 26:4 (Isak), 28:14 (Jakob) Deut 18:15,18,19 (Moses) Al die profete

13 Act 3:25-26 julle is kinders van die profete en van die verbond wat God met ons vaders gesluit het toe Hy vir Abraham gesê het: En in jou saad sal al die geslagte van die aarde geseën word. God het, nadat Hy sy Kind Jahshua opgewek het, Hom eers vir julle gestuur om julle te seën deur elkeen van sy booshede te bekeer Gal 3:6-9 Abraham het in God geglo, tot sy geregtigheid. Die wat uit die geloof is, is kinders van Abraham. En die Skrif wat vooruit gesien het dat God die heidene uit die geloof sou regverdig, het toe reeds aan Abraham die evangelie verkondig met die woorde: In jou sal al die volke geseën word. Sodat die wat uit die geloof is, geseën word (as erfgename – v 29) saam met die gelowige Abraham

14 WAAROM DAN DIE GELOFTE ? Mat 28:19-20
Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld

15 VRY OM AFRIKANER TE WEES
beteken: VRY OM IN JAHSHUA TE WEES

16

17 Die Stem van Suid-Afrika
Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee, Deur ons vêr-verlate vlaktes met die kreun van ossewa – Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika. Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra: Ons sal lewe, ons sal sterwe - ons vir jou Suid-Afrika. Op U Almag vas vertrouend het ons vadere gebou: Skenk ook ons die krag, o JAHWEH! om te handhaaf en te hou - Dat die erwe van ons vaad’re vir ons kinders erwe bly: Knegte van die Allerhoogste, teen die hele wêreld vry. Soos ons vadere vertrou het, leer ook ons vertrou, o Heer – Met ons land en met ons nasie sal dit wel wees, God regeer!


Download ppt "VRY OM AFRIKANER TE WEES"

Verwante presentaties


Ads door Google