De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Kwart-voor-sewe-lelie

Verwante presentaties


Presentatie over: "Kwart-voor-sewe-lelie"— Transcript van de presentatie:

1 Kwart-voor-sewe-lelie
Eleanor Baker

2 VOOR nog nie volmaakte oom= blik nie. Sy wag nog daarvoor.
7 = volmaakte getal Hier egter KWART VOOR - nog nie volmaakte oomblik nie. Sy wag nog daarvoor. 7 = volmaakte getal Hier egter KWART VOOR nog nie volmaakte oom= blik nie. Sy wag nog daarvoor. Kwart-voor-sewe-lelie is ‘n denkbeeldige blom. – Kwart-voor-sewe-lelie is ‘n denkbeeldige blom. – Iris se verbeeldingswêreld Hierdie plant is in Iris-hulle se agterplaas.Blom 1x ‘n jaar op ‘n bepaalde tyd.

3 Die verband tussen die betekenis van Iris se naam en die lelie.
Perserige blom Iris was perserige by geboorte & arms het geflap. Bolplant wat ongesiens ontwikkel totdat toestande gunstig is om te blom Iris ontwikkel ongesiens tot volwasse vrou wat besef elke dag hou sy eie spesiale oomblikke.

4 Iris van oog Iris is “diepsinnig” en “skerpsinnig”
Sy kyk met ‘n analitiese oog na die wêreld. Iris was die Griekse godin van die reënboog wat die dienares van hoër gode was Iris glo sy speel nie ‘n prominente rol in die lewe nie,maar sy is ondergeskik aan ander.

5 Angels can fly because they take themselves lightly
FUNKSIE: * voorspel reeds humor * verwys na die menslik onmoontlike – die verskyning van die Engel en verandering by karakters wat voorheen onmoontlik was. (Elsa; Kara) * verwys na die karakters wat hulself nie ernstig opneem nie. (Ma) * kwessies soos rassisme;feminisme ; stereotipes&verhoudinge word ligtelik / humoristies benader.

6 *Verwys na elemente van werklikheid teenoor fantasie
FIGUURLIKE TAAL & STYLMIDDELS: “FLY” * om met die verbeelding/fantasie te kan ontsnap. “TAKE SOMEONE LIGHTLY” * om iemand nie ernstig op te neem nie. * om iemand as liggewig te beskou (iemand wie se ondervinding,opinie of mening nie genoeg gewig dra nie.) “LIGHTLY” * ligtelik / nie ernstig nie.

7 Wat die Engel NIE doen NIE:
Verantwoordelikheid neem vir Iris en haar mense se keuses nie.. Regmaak wanneer mense verbrou. Doen wat mense nalaat om te doen. Voorspel die toekoms. Wat die Engel WEL doen: Gee Iris raad. Help Iris om in die werklikheid te leef. Ontferm hom oor haar. Luister na haar. Gee haar hoop.

8 INTRIGE: Iris se ontwikkeling van onseker dogter tot volwassene wat verantwoordelikheid vir haar eie lewe aanvaar en nie net wag om te blom nie. Subintiges: Elsa & Kara se storie. Dr. Anders se krisis. Brian & Bettie Die Oom Johanna Pa & Ma Iris & die Engel

9 KARAKTERS Hoofkarakter: Iris – eerstepersoonsverteller.
Haar optrede, woorde, gedagtes en fantasieë vanuit haar oogpunt. maak dit soveel meer geloofwaardig.Tog subjektief. *Fantaseer om haar alle= daagse bestaan te ontsnap fantasie karakters *Gebruik hierdie karakters om emosionele vraagstukke vir haar uit te werk.

10 ontwikkeling, is haar ont moeting met Peter en haar besoek aan hom in
*Hoogtepunt in Iris se ontwikkeling, is haar ont moeting met Peter en haar besoek aan hom in Amerika Veroorsaak ‘n ommeswaai in haar lewensbeskouing & sy leer hoe om die werk= likheid te leef. NB NEWE= KARAKTERS. Peter Die Engel Ma Els Haar pa Susters : Elsa & Kara Johanna Hier moet jy weet waar om hierdie nb newekarakters is.

11 Sy probeer van haar vaal,oninteressante lewe ontvlug.
AGTERGROND NE- WE KARAKTERS. Hannes & klein Johan. Claude Riekie Dr. & Dora Anders Frederick Billy Joe Brian & Bet tie Tant Ans & die Oom Jonsie & Merel FANTASIEKARAKTERS Sy probeer van haar vaal,oninteressante lewe ontvlug. Richard (Riekie) Eduard/St John (Elsa se troue) Greta Knowles (Iris se alter ego) Peter Eduard

12 KONFLIK Meestal innerlike konflik Oor haar blomtyd Die modelkontrak
Die keuse van lewensmaat Uiterlike konflik is min Die Engel en Iris Ontvangsklerk & Iris Bettie en die kinders Iris & Peter oor haar naam

13 TYD Verteltyd : 220 bladsye Vertelde tyd: 30 jaar vanaf Iris se
geboorte tot ‘n paar jaar na haar troue.

14 Hooftema ! Die idee van “blomtyd” Iris glo aanvanklik dat elke mens
een keer in sy lewe die regte ding op die regte tyd doen en so ‘n volmaakte oomblik beleef Sy wag dus vir ‘n lang tyd in haar lewe op hierdie oomblik. Sy besef al gaande dit hoef nie net een oomblik te wees nie! !

15 Anonieme stad in SA gedurende tagtigerjare. Apartheid
Ruimte Anonieme stad in SA gedurende tagtigerjare. Apartheid Buiteland: New York & Vermont.(Let op hie ruimte stemming beïnvloed.) Stemming Humoristies Dryf spot met mense se vooroordele en idees bv. apartheid;feminisme;verhou dings. BOODSKAP Die mens moet nie so na die groot oomblik in sy lewe hunker, dat jy die lekker van die hier en nou mis nie. ‘n Geroetineerde voorstedelike bestaan, kan net so magies wees soos die beste fantasie.

16 DEURLOPENDE MOTIEWE MOTIEF = gedagte / beeld / simbool wat gereeld, soos ‘n goue draad, in die teks voorkom blommotief tydsmotief Engelmotief (motto) kykmotief (iris, oog, sien)

17 IRONIESE WENDINGS: Kara aanvanklik nie ten gunste van geboorte ens Later ‘n aartsmoeder. Elsa aanvanklik ‘n supervrou met enkelkindgesin het drieling, deurme- kaar huis en is stralend. Iris wil heldin in Vermont wees breek enkel. Ma weier om plaas toe te gaan bly uiteindelik gelukkig daar. Iris slaap na hul eerste ontmoeting by Peter daarna by niemand weer nie.


Download ppt "Kwart-voor-sewe-lelie"

Verwante presentaties


Ads door Google