De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

KRITIESE TAALBEWUST HEID FEITE DENOTASIE KONNATASIE GEïMPLISEERDE

Verwante presentaties


Presentatie over: "KRITIESE TAALBEWUST HEID FEITE DENOTASIE KONNATASIE GEïMPLISEERDE"— Transcript van de presentatie:

1 KRITIESE TAALBEWUST HEID FEITE DENOTASIE KONNATASIE GEïMPLISEERDE
MENINGS GEïMPLISEERDE BETEKENIS

2 FEITE & MENINGS Sout word reeds sedert 1800 in Port Elizabeth vervaardig. Hierdie kan feitelik bewys word.Is verkry uit die Burger, 16 Julie Kan ook in geskiedkundige naslaanwerk verkry word. Die seesout wat by Port Elizabeth gemaak word, het so ‘n robberige smaak. Hierdie kan nie bewys word nie. Niemand anders het dit nog ondervind nie. Dit is bloot ‘n opinie

3 Konnotasie & denotasie
Haar daarwees het sommer sout aan die geleentheid verleen. Hierdie uitlating is omdat die spreker die assosiasie het dat sy = sout wat geur en smaak gee. Sout se woordeboekbetekenis is: ‘n wit harde stof, NaCi, wat sy karakteristieke smaak aan seewater gee.

4 GEïMPLISEERDE BETEKENIS
Marina Sout is tot 50% gesonder nou. Die implikasie is dus dat Marina Sout vroeër nie gesond was nie. Of dat Marina Sout nou nog gesonder is as vantevore

5 EMOTIEWE TAAL;OORREDENDE TAALGEBRUIK & MANIPULERENDE TAAL
PARTYDIGHEID;STEREOTIPES EKSPLISIETE BOODSKAP EMOTIEWE TAAL;OORREDENDE TAALGEBRUIK & MANIPULERENDE TAAL

6 Eksplisiet;partydig & stereotipering
Hierdie sout is so laf ;geen Mens kan dit gebruik nie! Lyftaal kleredrag Dit is baie beter om gaar sout as rou sout in te neem. Ek sal dit nie oor my kos gooi nie. Moet kant kies;moeilik om regverdig te wees. Alle onderwysers lyk soos soutpotte.

7 Emmotiewe taal;oorrededende taal; manipulerende taal.
Sterk gevoel;emosie Laat jou tot aksie oorgaan Kan nie anders as om in te stem. Ek spoeg sommer sout op jou,jou luis! Jy is die sout van die aarde.Wil jy nie gou vir my … As jy nog sout op jou kos gooi,kry jy nie nagereg nie

8 TAALVERSKYNSELS TOUTOLOGIE PLEONASME ARGAïS ME TAALFOSSIEL ANGLISISME
LEENGOED Vanaf ander tale – inheems Boegoe;abba; Reservoir (Fr) Pizza (It) EIEGOED Neologisme Glygeut;snoetbus Klanknabootsing ANALOGIE Valse Korrekte VOLKSETIMO LOGIE Onkunde Baiesukkel; kosmyniks KONTAMINA SIE Besmetting. Verassureer; aanbetref TOUTOLOGIE Kop+(p)ie+tjie PLEONASME Ronde sir= kel ARGAïS ME kwispedoor TAALFOSSIEL Ter gelegener tyd; kind des doods ANGLISISME


Download ppt "KRITIESE TAALBEWUST HEID FEITE DENOTASIE KONNATASIE GEïMPLISEERDE"

Verwante presentaties


Ads door Google