De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Tyddiagram afkortings Waarom dekodering nodig is

Verwante presentaties


Presentatie over: "Tyddiagram afkortings Waarom dekodering nodig is"— Transcript van de presentatie:

1 Tyddiagram afkortings Waarom dekodering nodig is
Blokdekodering vs PROM dekdeerder PROM dekodeerder detail Eksamenvoorbereiding RS Lesing 22

2 time clock low to address valid TCLCL time clock low to clock low
Tyddiagram afkortingvoorbeelde TCLAV time clock low to address valid TCLCL time clock low to clock low TCLRL time clock low to read low TAVDV time address valid to data valid TRLDV time read low to data valid TDVCL time data valid to clock low TCLDX time clock low to data x RS Lesing 22

3 Waarom is adresdekodering nodig: /RD /Wrewe /CS0 /RD /Wrewe /CS1
Nota: Elke pakkie het ook 8 databisse /RD /Wrewe /CS0 /RD /Wrewe /CS1 A1 tot A9 512 grepe 512 grepe A1 tot A9 A1 tot A9 /RD /Wronewe /CS0 /RD /Wronewe /CS1 512 grepe A1 tot A9 512 grepe ADRESBIS Adresbis 0 (en /BHE) word gebruik om ewe en onewe pakkies te selekteer /CS0 (ewe pakkie) /CS0 (onewe pakkie) /CS0 (ewe pakkie) /CS0 (onewe pakkie) tot /CS0 (ewe pakkie) /CS0 (onewe pakkie) /CS1 (ewe pakkie) /CS1 (onewe pakkie) /CS1 (ewe pakkie) /CS1 (onewe pakkie) Gedekodeer deur geheue pakkies self Gedekodeer deur dekodeerder

4 BLOKDEKODERING MET 74C138 Waarheidstabel CBA /CS……/CS0 000 11111110
A17 /CS0 /CS1 /CS2 /CS3 /CS4 /CS5 /CS6 /CS7 A B C A18 A19 VCC G1 G2A,B LW G1 en G2 A,B het in hierdie voorbeeld vaste waardes GND As CBA aan A19,A18 en A17 verbind word, het ons blokke wat begin by: ens Elke blok is dus 128K groot. As ons dus selfs klein geheuepakkies gebruik, sal hulle adresse op hierdie grense moet begin. RS Lesing 22

5 As die geheuepakkies 512 grepe groot is, dus 1K as 'n paar:
Deur dekodeerder gedekodeer /CS0 ewe pakkie /CS0 onewe pakkie /CS0 oorvleuel met tot /CS0 oorvleuel /CS1 ewe pakkie /CS1 onewe pakkie /CS1 oorvleuel /CS1 oorvleuel ens Deur individuele pakkies gedekodeer A0 (en /BHE) bepaal of ewe of onewe RS Lesing 22

6 PROM DEKODEERDER /RD /Wrewe /CS0 /RD /Wronewe /CS0 /RD /Wrewe /CS1 /RD
A1 tot A9 512 grepe /CS0 /CS1 ens D0 A0 tot A9 D7 A10 tot A19 A1 tot A9 /RD /Wronewe /CS0 512 grepe 1K prom gebruik as dekodeerder Kleinste blok is 1K (LW vir 'n 2 K prom is dit 512 grepe) A1 tot A15 /RD /Wrewe /CS1 32K grepe /CS7…/CS0 A19 … A D7 … D0 tot /RD /Wronewe /CS1 A1 tot A15 32K grepe /CS0 : Adresse 0 tot 3FFH behoort aan die twee 512 RAMS /CS1: Adresse 400H tot 103FFH behoort aan die twee 32K RAMS /BHE /WR /A0 /WRonewe /WRewe

7 A19 A A A0 Waar is die greep vir die volgende adresse? 00000H : adres 0 in ewe 512 greep RAM 00001H : adres 0 in onewe 512 greep RAM 003FEH : adres 1FFH in ewe 512 greep RAM 003FFH : adres 1FFH in onewe 512 greep RAM 00400H: adres 0200H in ewe 32K RAM 00401H: adres 0200H in onewe 32K RAM 0FFFEH: adres 7FFFH in ewew 32K RAM 0FFFFH: adres 7FFFH in onewe 32K RAM 10000H: adres 0000H in ewe 32K RAM 10001H: adres 0000H in onewe 32K RAM 103FEH: adres 01FFH in ewe 32K RAM 103FFH: adres 01FFH in onewe 32K RAM 512 RAM 32K RAM Wie dekodeer wat dekodeerder RS Lesing 22

8 TUTORIAAL Geen nuwe tutoriaal nie. Studente wat om een of ander rede 'n tut gemis het sal Dinsdag 'n laaste kans kry om dit te demonstreer sodat hulle vergewe kan word. EKSAMEN Maak seker dat die werk op die transparante verstaan en al die praktika deurwerk en verstaan. Bring alle transparante-notas, praktika inligting en datablaaie, ens wat uitgegee is, saam. Eksamen is 3 uur Die gewone tipe sagteware vrae kan verwag word: Bereken die adres, soek die fout, wat doen die program, ens, ens + kort programme. Die vraestel vra nie eksplisiet vloeidiagramme nie - u kan dit steeds doen om u programme te ontwerp. Ongeveer 20% tot 30% van die vraestel oor hardeware. RS Lesing 22

9 12.2 p471-473 Hardeware onderbreking INTR en /INTA
HANDBOEK In lesing 11 is die gedeeltes wat betrekking het, gelys. Voeg die volgende by p Hardeware onderbreking INTR en /INTA p onderbrekingsbeheerder p hardeware/ Tyddiagramme p ROM, RAM p en p Geheue dekodering 9.4, p tyddiagramme p IO p IO adresdekodering RS Lesing 22


Download ppt "Tyddiagram afkortings Waarom dekodering nodig is"

Verwante presentaties


Ads door Google