De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

DIE VOORTREKKERS TRANSVAAL Gebiedsdagbestuur oorsig.

Verwante presentaties


Presentatie over: "DIE VOORTREKKERS TRANSVAAL Gebiedsdagbestuur oorsig."— Transcript van de presentatie:

1 DIE VOORTREKKERS TRANSVAAL Gebiedsdagbestuur oorsig

2 Lug Water M.a.w. die Glas is Toe Vol

3

4 KIND OUERS GEMEENSKAP OFFISIERE VOORTREKKERS

5 FINANSIES & TERREINE

6 Wat het ons bereik? LEDE GETALLE: Word gestabiliseer en matig gegroei tot 5800 geregistreerde lede. INKOMSTE: Word binne begroting bestuur en alle portefeuljes beperk hul uitgawes. KOMMUNE: Doen opgradering op buiteverf asook dakke. Ekstra woonstel word ingerig vir addisionele inkomste. HARTBEESFONTEIN: Doen algemene instandhouding en opgradering van terrein. Rig ou rondawel in as Boskamp met die nodige toilet en stort geriewe vir kleiner groepe wat sonder krag wil kamp. DE BANK: Doen algehele opgradering van terrein. Installeer ekstra twee (2) afdakke met die hulp en skenking van SPDW kamp. Stel nuwe terrein- bestuurder aan. TARRENTAALSTRAAT: Vergroot bestaande kombuis vir beter werk spasie. Doen opgradering van stort hokkies met permanente afskortings.

7 Wat van 2016? LEDE GETALLE: Groei tot ten minste 6800 geregistreerde Lede. INKOMSTE: Bestuur met die nodige omsigtigheid en bly binne begroting soos goedgekeur. Kry Kommando’s se finansi ӫ leverslae op dieselfde standaard. KOMMUNE: Maak seker dat alle eenhede uitgehuur word en doen die nodige instandhouding. HARTBEESFONTEIN: Voltooi die herwinningsprojek asook die Suiderkruis geboue vir die mobiele sterrewag. Installeer ekstra toilet asook stort gerief en veldkombuis by boskamp. Doen die nodige beplanning en voorbereiding vir die HW/PV kamp van Julie 2016. Skuif huidige toerusting van kampe in stoorkamers en rig ekstra twee(2) lesings lokale in. Koop voertuig (bakkie) vir die terrein. DE BANK: Giet betonvloere vir afdakke. Vervang vlaklaag op saal vloer. Finaliseer die elektriese bevoegdheidsertifikate vir alle geboue. TARENTAALSTRAAT: Doen opgradering van huidige toilette strukture. Giet betonblad onder afdak.

8 Teen die einde van die termyn LEDE GETALLE: Eindig 2017 met 7000 geregistreerde Lede. INKOMSTE: Bestuur binne begroting en ondersoek alternatiewe inkomste. Kommando besture se finansi ӫ leverslae is op standaard. KOMMUNE: Finaliseer ooreenkoms met ontwikkelaar vennoot om nuwe moderne kommune te bou van ten minste 330 kamers asook die opgradering van ons kantoorspasie. HARTBEESFONTEIN: Beplan die uitbreidings op die bestaande terrein om ten minste 350 beddens te kan verhuur. Beplan ook die 2de kamp terrein vir ten minste 80 bed terrein vir kleiner groepe. DE BANK: Ondersoek die moontlikheid om ekstra verhuurbare eenhede op veral Alea Oord asook die opgradering en vervanging van die hout huisies. Beplan in samewerking met die Gebiedskampe om die nodige afdakke vir die huidige hoeveelheid bote te kan bou. Koop bakkie vir terrein. TARENTAALSTRAAT: Beplan nuwe spoeltoilette vir die terrein asook klein oornag slaapvertrek veral vir kleiner kommando’s en naweek gebruikers.

9 BEMARKING

10 Wat het ons bereik? Voorsiening van bemarkingsmateriaal/baniere vir oorde. Bepaal markgrootte, verspreiding en potensiële groei- areas. Skakeling met skole op Oordvlak gevestig. Radio-veldtog geloods as medium om nuwe areas te ontgin – onsuksesvol. Januarie-veldtog vir bekendstelling by skole geboekstaaf en materiaal beskikbaar. Ongeveer drie (3) keer meer leidrade gegenereer in 2015 as vorige jare. Nuwe media-kontak gevestig in verskeie Oorde -> Medialys gevestig.

11 Wat van 2016? Gebruik Fakkeldraer om nuwe markte te probeer ontgin. Verkry inkoop vanaf nuwe kommando- en oorddagbesture vir die Januarie-veldtog by skole. Opleiding vir bemarkers en sprekers. Riglyne vir behoud van lede. 85-jaar verjaarsdagvieringe. Standaard vrae en antwoorde aan voornemende lede en/of media.

12 Teen die einde van die termyn Gevestigde jaarlikse Januarie-veldtog by skole op kommando-vlak Gebied bereik jaarliks 100 000 kinders en hulle ouers met die boodskap oor waarom Voortrekkers belangrik is vir ‘n kind Erkenningstelsels met skole onderhandel op Oord-vlak Beproefde metode om Voortrekkers in nuwe area te vestig Gevestigde jaarlikse Januarie-veldtog by skole op Kommandovlak. Gebied bereik jaarliks 100 000 kinders en hulle ouers met die boodskap waarom Die Voortrekkers belangrik vir ‘n kind is. Erkenningstelsels met skole onderhandel op Oordvlak. Beproefde metode om Die Voortrekkers in nuwe areas te vestig.

13 ADMINISTRASIE

14 Doelwitte is in lyn met die 6 pilare van Die Voortrekkers se Strategiese plan 2017 1.Opleiding (Loopbaanplan) & Gemotiveerde offisiere (Pligstate) 2.Breek Voortrekkergrense (Kommunikasie) 3.Gebruik alle kommunikasiekanale 4.Omgekeerde piramide (vlakke)-persepsie 5.SAS & Sosiale media 6.Standaardvorms vir kampe en aktiwiteite 7.Afdelings vir kommunikasie poslys 8.SAS spesialiste per oord / kategorie Doelwitte vir termyn 2015-2017

15 Wat het ons bereik? Breek VT grense dmv Kommunikasie. Vraelys insake kantoor & kommunikasie tipes en voorkeure (Dienslewering/klagtes/komplimente en voorstelle) Gebruik alle kommunikasie kanale 1.Ondersoek watter kommunikasie kanale word gebruik & verkies deur Tvl. Voortrekkers 2. Verbeter huidige dokumentasie in gebiedskantoor: Verlofvorms / aanteken register 3. Ondersoek gebruik van: Twitter / FB / Sms / Internet 4. Verbeter Tvl. webblad 5. Bemark Hou Koers Opleiding (Loopbaanplan): Volwassesake Standaardvorms vir kampe en aktiwiteite: PD & Verkennersake Afdelings vir poslys: Admin / Algemeen / PD / Verkenners / Volwassenes SAS spesialiste per Kommando/Oord (Naamlys & kontakbesonderhede) SAS en Administrasie werkswinkels Sosiale media (Naamlys van Administrateurs)

16 Bereik tot nou (2015): Kommunikasie : Intern & Ekstern Transvaal FB- (gesigbakkies blad) groep 0 -2115 lede op 21/10/2015. Nuwe & meer volledige verspreidingslys vir e-pos korrespondensie & kennisgewings. Whatsapp groepe vir meer gespesifiseerde belanghebbendes soos AKL / AOL Admins. Meelewingskaartjies: Gelukwense, Verjaarsdae, Innige simpatie en Spoedige herstel. Transvaal FB: Gebruik vir kennisgewings, dringende inligting, krag of telefoonlyn probleme, gelukwense, meelewing, nuus van Kommando-, Oord-, Gebiedsaktiwiteite met foto’s daarby. Gereelde/weeklikse kantoorbesoeke deur die AGL Admin. Groter interaksie tussen AGL Admin & GL met Gebiedskantoor. Kantoor bystand verleen en netwerke bou met kundiges in verskillende velde in rekenaar, Facebook, SAS of webblad geletterheid.

17 Wat van 2015-2016? Gemotiveerde offisiere (Pligstate). Transvaal webblad (deurlopend)

18 Teen die einde van die termyn Volhoubaarheid van fondasies wat reeds in die eerste twee jaar gelê is te verseker in terme van: Kommunikasie & Sigbaarheid. SAS & Pligstate / Lys van verantwoordelikhede. Transvaal webblad. Kantoor rekenaarvaardighede. Kantoor dames afronding(etiek). Interaksie tussen GDB, Gebiedskantoor en Transvaal Vories.

19 Penkop en Drawwertjie

20 WAT HET ONS BEREIK? Al die kampe het reeds programme in plek om voorsiening te maak vir voorskoolse kinders – gewoonlik die van diensdoenende offisiere. Die Voortrekkers maak voorsiening vir gesinne en enkelouers. Kundige buite Die Voortrekkers moet ook deurgegee word aan Volwasse sake. Kundigheidslys is opgedateer en nuwe SPESOP persone bygevoeg. Hoe om boksie wat aan elke kommando versprei is word positief ervaar en nuwe idees word deurgegee aan Volwasse sake. E-pos lys vir 2014 en dit werk baie goed. PD Klets. Suksesvolle Voorslag kamp aangebied. Suksesvolle GGA/GGN aktiwiteite aangebied.

21 WAT VAN 2016? Pligtestaat vir AKL Penkop en Drawwertjies te implementeer. Poog om CD met Voorslag liedjies betyds te versprei. Elektroniese terugvoer van GGA/GGN aktiwiteite bekend te stel. Getalle te monitor vir GGA/GGN’s – laer grade se spanne is groter en organiseerders moet voorsiening maak vir groei en nog steed kwaliteit aanbiedinge te doen. PD klets laat voortbestaan. Graad 1 – 7 offisiere betrokke kry by die evaluering op die Voorslag kamp. Oorde interaksie. Behoefte bepaal om GGA/GGN organiseerders werksessie/gesprek aan te bied.

22 TEEN DIE EINDE VAN DIE TERMYN Inligting deur middel van PD klets versprei. Oorde se interaksie – PD dae aanbeid en ander oorde uitnooi. Kwaliteit GGA/GGN aktiwiteite. Laer grade se offisiere betrokke kry vir hulle Graad 7 Voorslag jaar. Enige nuwe sake wat sal voorsprei uit Bosberaad van November 2015.

23 Verkenners

24 WAT HET ONS BEREIK? Nuwe Verkennerspesialisasies voorgelê. Monitor van GGA-aanbiedings. Monitor bywoningsgetalle van Verkenneraktiwiteite met die oog op beplanning, bestuur en om tendense waar te neem. PV proses – inligting beskikbaar maak en hulp vanaf die GK: Verkenners. Gebiedsjeugraad werksaamhede. Graad 8-Verkenneroffisiere kursus tydens Voriesaamtrek.

25 WAT VAN 2016? Inligtingsessies aangaande PV proses. Suksesvolle aanbieding van PV portefeuljewerk by gebiedsgeleenthede. Suksesvolle implementering van PV proses in die gebied.

26 TEEN DIE EINDE VAN DIE TERMYN Gesamentlike Gebiedsverkenner aksies. Selfoon ‘app’ vir Verkenners – deel avontuuraktiwiteite. Aanbieding van portefeuljewerk in Oord Panorama en Oord Limpopo. Alle Verkenneraktiwiteite van hoë standaard aanbied. Funksionerende kommandojeugrade. Stabiliteit binne Transvaalse Verkenners.

27 Staatmakers

28 Wat is bereik? Staatmaker ouderdom afskaling suksesvol gelei in gebied; Ope kommunikasie kanale gevestig tussen Staatmakerraad en Groepbesture; Bywoning van Gebiedstaatmaker aktiwiteite het verbeter; JOP-program suksesvol geloods in gebied, eerste in Nasionaal. Planne vir 2016: Intense bemarking onder senior Verkenners oor Staatmakerswees; Massa inlywing; Bywoning van die Feesgeleentheid (85 jaar); Transvaal Staatmakersaamtrek; Omgee projek te hersien om meer volhoubaar te maak.

29 GB Vergadering - GSL Werner Beineke – 22 Aug 2015 Doelwitte is in lyn met die ses (6) pilare van Die Voortrekkers se Strategiese plan 2017: 1."Om ʼn tevrede ledekorps te ontwikkel en behou." Staatmakers ingelig hou via e-pos en Bakkiesblad; Bemarking onder matriek Voortrekkers en tersiêre opleidings instansies waar groepe in omgewing is; Ope Staatmaker vergaderings waar enige lid welkom is en punte bespreek kan word; Doelwit: Om tenminste twintig (20) nuwe Staatmakers in te lyf in 2016. 2."Om goeie volwasse leiers te trek, te ontwikkel en te behou." Bemarking onder jong Volwassenes, tersiêre instellings; Kruisbestuiwing tussen Staatmakergroepe; Doelwit: 50% van Transvaal Staatmakers tenminste een (1) formele opleiding kursus per jaar voltooi. Doelwitte vir termyn 2015-2017:

30 Doelwitte vir termyn 2015-2017: (vervolg) 3."Om te beweeg na´n gedeelde oortuiging van wat begronding is en om alle aktiwiteite te belyn." Wan persepsie van Staatmakers uit te weg te ruim en te verander; Doelwit: Staatmakerbeeld te bevorder. 4."Om ons finansiële posisie te versterk deur diversifisering." Ledegeld van Staatmakers te hersien sodat betrokke Staatmakers voordeel sal geniet, maar moet aan minimum vereistes voldoen: 1 Gebiedskamp bywoon; 2 Gebied Staatmaker aktiwiteit bywoon; 1 Kommando- / Oord geleentheid betrokke by wees deur diens te verrig tydens geleentheid per kwartaal. Doelwit: Gebiedsledegeld in persentasie (%) verminder vir deelnemende Staatmakers.

31 Doelwitte vir termyn 2015-2017 (vervolg) 5."Om in alle aspekte doeltreffend en effektief te wees, gemeet teen wêreldklas standaarde." SAS opleiding aan Groepbesture; Groepleiers gesprekke; Besoeke aan Staatmakergroepe; Staatmakers aanmoedig om formele opleiding deur VAT-model; Doelwit: Alle Staatmakers op SAS korrek te registreer en SAS opleiding te verskaf aan enige Staatmakergroep wat so behoefte sou hê. 6."Om deelnemende gemeenskappe te vestig en deur sigbaarheid goeie verhoudinge te bou." Gebied Staatmaker aktiwiteite beter bygewoon word, minimum van 6 groepe wat ʼn geleentheid bywoon; Omgeeprojek wat volhoubaar is; Doelwit: Staatmakers meer betrokke maak in Voortrekker aktiwiteite op Gebied-, Oord- en Kommandovlak. GB Vergadering - GSL Werner Beineke – 22 Aug 2015

32 Volwasse sake

33

34

35 Kursusgangers Aanbieders/Organiseerder

36 Kursusgangers Aanbieders/Organiseerder

37 Kursusgangers Aanbieders/Organiseerder

38

39 Volwasse Opleiding Verrykingskursusse Afrikanerlewe Geskiedenisbevordering Godsdiens in Voortrekkerpraktyk Kampering Kommunikasie Kreatiwiteit Lewenskuns Makkerhulp Praktiese spanhantering Sang en Spele Seekunde Seilkunde Seremonies Speletjies Stap en toer Veldwerk Volksdanse Waterwerk Akkreditasiekursusse Avontuurfassilitering Aanbiedingsvaardighede Voortrekkerspyseniering Jongleiers ontwikkelingsprogram Toerustingskursusse Intree Spanhantering Voortrekkerbestuur Gemeenskapsleiers

40

41

42 Bereik tot nou (2 jaar termyn) Voriesaamtrek (gesinne) Maart Opleidingsnaweek ingestel Hoe Om Boksie (GK) & Boek (NK) JOP (module 1 aangebied) Spanhantering graad 8 Offisiere Aanbiedingsvaardighede (NK) Alle kursusse hersien (NK)

43 Om te bereik in 2016 Suksesvolle Voriesaamtrek & Maart Opleidingsnaweek Hoe Om Boksie - Verkenners Staatmakers by 3 tot 4 opleidingsgeleenthede JOP – bied 3 tot 4 modules aan

44 Om te bereik volgende (2 jaar) Inskrywings (GKVS) deur SAS Voriesaamtrek & Maart kamp JOP (al 10 modules aangebied) Kruisbestuiwing oor oorde/gebiede Aandag aan versoeke van Oorde Hou Koers artikels geargiveer & Hoe Oms geidentifiseer

45 Oorde se versoeke Versoeke nie “vreemd” ‘n Opleidingsgeleentheid in elke oord Persone vanuit alle kommando’s opleidingsgeleenthede bywoon

46 GebiedsLeier

47 Wat Is Bereik? Doenplan geaktiveer Opvolgbeplanning GebiedskampeNasionale Kampleierskonferensie GK Gebiedskampe Opleiding tydens Vorie Saamtrek Kampe besoek Operasionalisering van 6 pilareGebiedsplan Aanbiedings Breek VT Grense:Wyer verteenwoordiging / Betrokkenheid

48 Wat Van 2016? Doenplan 2 GK GebiedskampeOpdatum verslae Finansiële verslae Opvolgbeplanning Wetgewing (Risiko) Gebiedsplan Verskuiwing van VT Grense 85jaar Feesvieringe Hoofbestuurinisiatiewe

49 Vir Die Res Van Die Termyn? Afhandel Verkiesing Oorgee

50

51 2 Ek wil nie Ek kan nie Ek wil graag Hoe gaan ‘n mens te werk Ek sal probeer Ek kan Ek sal Ek HET!!!! Tema 2016: Hier Is Ons, Om die Verskil te Maak

52 DANKIE


Download ppt "DIE VOORTREKKERS TRANSVAAL Gebiedsdagbestuur oorsig."

Verwante presentaties


Ads door Google